LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Balooga Flat 32 | LekkeSlaap
+22

Balooga Flat 32

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Balooga Flat 32
Selfsorg
Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die volwasse tarief.
'n Daaglikse skottelgoedwasdiens is beskikbaar teen R70 per dag.
Die akkommodasie sal geensins aan mense onder die ouderdom van 21 verhuur word nie, tensy deur 2 volwassenes vergesel.
'n Nie-terugbetaalbare administrasiefooi van R450 word op elke eenheid en bespreking gehef.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 word gehef en sal terugbetaal word binne 10 dae nadat ons die breekskadedeposito-vorm teruggekry het en indien daar geen verlies of breekskade is nie.
Alle besprekings moet ten minste 1 week voor die inklokdatum ten volle betaal wees.
50% van die totale verhuringsbedrag moet met bespreking betaal word en die balans moet direk aan Zest Holidays 1 week voor die inklokdatum betaal word. Indien die bespreking binne 1 week voor die inklokdatum gemaak word, is die volle bedrag betaalbaar wanneer die bespreking gemaak word.
Geen ekstra gaste, bo en behalwe die aantal beddens, sal in die woonstel toegelaat word nie. Indien ekstra gaste in die eenheid gevind word, sal onmiddellike uitsetting plaasvind.
Rook is verbode in die eenhede.
Die volume van musiek en geraas moet ten alle tye op 'n aanvaarbare vlak gehou word.
Die akkommodasie is nie geskik vir gaste wat beoog om harde musiek of speletjies te speel, of partytjies van enige aard te hou nie.
Indien gaste ander gaste of permanente inwoners steur kan hulle uitgesit word sonder terugbetaling.
Inkloktyd: streng na 13:00.
Uitkloktyd: streng teen 10:00.
Geen troeteldiere word toegelaat nie. Indien gaste met troeteldiere opdaag sal toegang geweier word, dit is 'n oortreding van die reëls.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan, Balooga 32, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXXjnVe5lctbWgyBlYIjyN5aucbNzMEsvs6cTzYWOrDyq0dI0ch?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 6) Marine Drive Balooga 32 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.867907565798 30.369805415344
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!