Balooga Unit C
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 3 Mei 2024 tot 14 Jun 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marienerylaan 125, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 165R874 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Balooga bied 'n uitsig oor 'n beskutte baai en is net 'n paar minute van Margate se hoofstrand af. Dié eenheid het 'n asemrowende uitsig oor die oseaan. Die hoofslaapkamer en die sitkamer lei na die ruim balkon sodat besoekers lekker buite kan kuier.
Hierdie eenheid beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 8 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die eenheid het ook 2 badkamers wat elk 'n stort of 'n bad, asook 'n wasbak en 'n toilet het. Ander geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien, sitarea, 'n TV met Openview en veilige parkeerplek in.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en bied maklike toegang tot die strand en rotspoele. Margate se bekende visvang-pier is net om die hoek en die kompleks is ook lekker naby verskeie geriewe. Die eenheid het 1 toegewese parkeerplek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Gina Geverifieer
Eiendomme 44
Resensies 241
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Marienerylaan 125, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Balooga Unit C het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marienerylaan 125, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom