Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fig Tree Rock

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Marulastraat 12, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 550 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Fig Tree Rock bied selfsorgverblyf in die hartjie van Nelspruit. Die huis is sentraal in 'n veilige kompleks naby die Mediclinic, Illanga-winkelsentrum, hospitale, restaurante en die Mbombela-stadion geleë wat dit ideaal maak vir vakansie- of sakereisigers. Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. In die geval van beurtkrag het die huis 'n gasstoof, herlaaibare gloeilampe en 'n rugsteunbatterystelsel vir die TV, WiFi, ligte en selfoonlaaiers.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die hoofslaapkamer het lugversorging en die tweede slaapkamer het 'n plafonwaaier. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, 'n wasmasjien, 'n skottelgoedwasser en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Daar is 'n knus sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix en internettoegang langs die eetarea. Buite is daar 'n stoep met 'n ingeboude braai met 'n bietjie houtskool en 'n uitsig oor die tuin, asook 'n hoekie met 'n hangmat onder die bome.

Slaapplek

’n Bespreking by Fig Tree Rock sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Ligging

  • Marulastraat 12, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Marulastraat 12, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA357512fca7267e36cf715ca33cc40b1a712585b86284850fc20aef17f1887e9376b6b36e59dc600cae1f978d04ea8101c7f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 4 mense 12 Marula Street West Acres 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -25.478359441454 30.956399802406
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem