LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Banana Beach Holiday Resort | LekkeSlaap
+51

Banana Beach Holiday Resort

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 51 resensies vir Banana Beach Holiday Resort
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Rozanne B - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne B
Gesin met tieners

Ons het ongelooflik lekker gebly. Die eenheid was goed toegerus gewees. Baie spasie. Die diens was puik en vriendelik. Baie dankie.

Die hout brug na die strand kort aandag maar mens neem in ag dit is nie die oord se skuld nie.

Rudy C - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudy C
Gesin met klein kinders

Awesome.

All was good, just the rainy weather, no shelter to have a braai when it's raining.

Thayid G - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thayid G
Gesin met tieners

Excellent location, very safe.

Will definitely recommend it.

Rene C - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful, relaxing time.

We will visit again for sure.

Jacqueline K - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic

Awesome place to go away for a holiday, peaceful.

Rhulani B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhulani B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money. A bit of a drive to the nearest towns for supplies.

Beach on Banana Beach had a bit of a steep profile making the water choppy but found calmer waters in surrounding beaches.

Barbra E - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbra E
Gesin met tieners

Stil, rustig, naby die strand. Heerlike rus vakansie!

Die resort is ideaal geleë. Teen die see. Kan na al die besige toeristedorpies toe ry, maar nogsteeds rustig terugkom huis toe. Die rondawels is puik uitgelê. Meer as voldoende. Veilige gemoedsrus met wagte 24/7. Sal enige tyd weer gaan!

Martin H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en ontspannend.

Baie lekker oord en die rondawels is baie goed toegerus en netjies.

Yuren D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yuren D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, peaceful and quiet. No disturbance.

View from my hut to the beach mostly blocked. They have a fence behind the wall so if the wall is dropped by 1 slab and trees are cut, the view will be perfect. Shower/water pressure extremely low.

J R - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
J R
Gesin met klein kinders

Ontsettend lekker!

Eenheid was silwerskoon en baie gerieflik! Lekker stil vakansie en sal beslis weer hulle besoek. Die mense by Banana Beach is puik!

Deon H - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Baie lekker gerus, uitstekende visvang-spot.

Darina M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darina M
Gesin met klein kinders

Good value for money.

The stay was good. The only thing that was inconvenient was the absence of towels, dishwashing liquid and a cloth.

Gert D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert D
Saam met vriende

Dit was lekker.

Sal weer daar kom kuier.

Azgar A - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Azgar A
Gesin met klein kinders

Quiet, restful location. Pity we were rained in which was such a bummer.

For anyone travelling from outside the area, don't drink the tap water please. Rather opt for bottled water.

Jeffrey M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeffrey M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

On arrival I was disappointed, because the facility was not aware of my arrival, I had to wait for 25 minutes for an alternative plan, I had booked a rondavel however the alternative was not such.

Nico V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Rustige verblyfplek, diens flink, alles was in plek vir 'n rustige naweek.

Bongiwe S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bongiwe S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Place safe and quite to relax, near to the sea.

They can improve by having towels in the rooms, otherwise everything was like the advert. Place just perfect for the whole family and friends outing. Place perfectly awesome for the children.

Jacques B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques B
Gesin met klein kinders

Puik, alles in orde.

Alles in orde gevind, baie netjies gewees, kiddies het dit baie geniet, sal dit vir enige van my vriende voorstel, baie dankie!

Jolene B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene B
Gesin met klein kinders

Amazing stay.

This place is incredible.

Christian V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christian V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, waarde vir geld.

Die vakansieoord is netjies, word gediens en die personeel is vriendelik en behulpsaam. Regte waarde vir geld. Daar is nabygeleë winkelsentrums en ander besienswaardighede.

Ronel B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker naby die strand.

Jammer daar word nêrens genoem dat jy jou eie badhanddoeke moet bring nie. Ons unit waarin ons gebly het, het opknappingswerk in badkamer dringend nodig. Ligging is uitstekend omdat dit naby strand is.

Banana Beach Holiday Resort's terugvoer

Thank you very much for your feedback it is greatly appreciated and will assist us in improving our service and standards going forward.

Kind Regards,
Niels Richter
Banana Beach Holiday Resort

Banana Beach Holiday Resort
Thabisile Q - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabisile Q
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was awesome.

We enjoyed ourselves.

Cecil C - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome experience.

Would be perfect if the check in time is earlier and a later check out time.

Pogisho M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pogisho M
Gesin met klein kinders

Enjoyable place.

It's quite place suitable for a family getaway, well priced too and wouldn't mind going back to visit again.

Sheri B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sheri B
Gesin met klein kinders

Had an awesome, relaxed weekend.

Very relaxing and safe.

Stheni M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Stheni M
Saam met vriende

Fantastiese tyd.

Het 'n great tyd gehad. Hoogs aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fabulous time.

Had a great time, I will recommend to anyone.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Louisa J - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Louisa J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was nie gelukkig nie.

Daar is geen see uitsig nie, die skottelgoed word nie gewas nie, geen handdoeke of afdroogdoeke nie en dit is ook nie baie veilig met die hekkie waar almal in en uit beweeg nie. Die hek kan ook nie behoorlik toemaak nie.

Tiaan H - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tiaan H
Gesin met klein kinders

Rustig en vreedsaam.

Dis 'n baie lekker plek. Ek sal self weer daar oorbly in die toekoms, veral omdat dit strand loopafstand is en ook nie so besig nie. Huisie is baie lekker, bietjie moeilik gewees met die dat ons huisie net 'n stort gehad het (met die kleinkinders saam).

Menzi K - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Menzi K
Gesin met klein kinders

Banana Beach Holiday Resort was the best place for us.

We are very happy with Banana Beach Holiday Resort. We had an amazing holiday. Security was very friendly and everything was close to the venue ─ the town, visiting sites around and play area for our children. Thank you, we really enjoyed staying at Banana Beach Holiday Resort. We will visit again next year, or December.

Jenny B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

We found Banana Beach to be value for money. Easy drive to explore the other holiday destinations on the south coast. Neat and clean.

Barbara N - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara N
Saam met eggenoot / lewensmaat

I was very happy about the place.

My husband and I was very happy about the place the neatness, cleanliness and the safety of the place. I will always come back to Banana Beach.

Juan P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan P
Gesin met klein kinders

Dit was definitief die geld werd.

Ons kan Banana beach definitief aanbeveel dit was n wonderlike vakansie. Dit was rusting en stil en baie netjies en skoon.

Gerrit K - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit K
Saam met vriende

Baie lekker geleë en gerieflik. Plek ten volle toegerus.

Ons het saam vriende baie lekker gekuier. Die plek was ruim en ons het 'n volle see-uitsig gehad. Die personeel was baie vriendelik en bedag. Ideale plek om lekker te rus.

Alieske H - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alieske H
Gesin met klein kinders

Rustig met 'n heerlike uitsig.

Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam, en die huisie netjies.

Banana Beach Holiday Resort's terugvoer

Thank you for the positive feedback.

We look forward to welcoming you at our resort soon, again.

Regards,
Niels

Banana Beach Holiday Resort
Pam C - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pam C
Gesin met klein kinders

A beautiful, value for money, well located clean and secure resort.

We were pleasantly surprised. We had a lovely time. The beach is beautiful. The resort itself was impeccable. The staff friendly and professional. Will definitely be returning with the family. A few suggestions: Maybe consider an air con, although the fans were adequate. Also provide candles or invest in a generator for the power outages. No real complaints. First time going through TravelGround and was very impressed with their professionalism.

Dawid O - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawid O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie en netjiese verblyf.

Lekker naby die see en in 'n baie mooi omgewing. Dit moet lekker wees om langer daar te kan bly.

Marlene D - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene D

Ons was mal daaroor om in hierdie beeldskone plek te bly. En jy kry regtig waarde vir jou geld.

Ons is dol oor die ligging van die plek en die feit dat ons nog nooit enige probleme ondervind het met ons verblyf daar nie. Dis veilig; die mense is vriendelik en baie behulpsaam. Ons is baie beïndruk met die verbeteringe wat aangebring is by die rondawels. Die houtafwerkings en beligting is pragtig en prakties. Baie dankie vir 'n pragtige en bekostigbare vakansieoord. Ons sal beslis vir 'n vierde agtereenvolgende jaar daar gaan vakansie hou.

Banana Beach Holiday Resort's terugvoer

Thank you very much for the positive feedback. We continually strive to offer our guests a value for money and happy experience. Your feedback will go a long way in motivating our staff to continue with this vision and to see that all our hard work and efforts are paying off.

Banana Beach Holiday Resort
Welmien C - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welmien C
Gesin met klein kinders

Heerlik, gerieflik, naby aan die see en skoon.

Ek sal die plek definitief aanbeveel by enigiemand, dit was mooi skoon, gerieflik naby aan die strand, daar is speelparke vir die kleiner mensies en die mooiste uitsigte om na te kyk. Ons het ook natuurlik voëltjies as bure gehad wat ons heeldag besig gehou het deur te sien hoe hulle nessies bou. Dankie vir puik diens.

Leonie G - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leonie G
Gesin met klein kinders

Great location.

It has a great location with the beach right there. Love the beach too as it is great for small kids. The chalet was comfy enough, just wish they their daily service included washing dishes.

Emmie M - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is baie netjies en 'n baie lekker plek om jou vakansie deur te bring.

Baie dankie vir die diens wat ons ontvang het. Dit was van hoogstaande gehalte en ek het klaar my familielede in kennis gestel van die pragtige plekkie. Sover wil my twee dogters definitief ook die vakansieplek besoek.

Marlene D - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene D
Saam met vriende

This is the second year that we stay at Banana Beach Holiday Resort

No problems from the very start to the end of our stay. Nice location and perfect place to stay. I will recommend this holiday resort any time, to anyone.

Gayle V - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gayle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay. Quiet and lovely surroundings for a walk

Lovely neat setting. Friendly staff. Clean bungalows with lovely bedding. Quiet, safe surroundings around the beach and lagoon, perfect for afternoon walks.

Michael R - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael R
Gesin met klein kinders

I always book here as it's like a 5-star holiday stay

My stay was too short, but I would love to be a member so I could stay for a longer period and pay a low price.

Edward M - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Edward M
Gesin met klein kinders

View of the sea is beatiful from where we were situated

I like the place very much, most important due to the security guard at the gate. He was so friendly with everything we ask. The only problems I experienced was that no one explained that the chalet rooms booked were open plan. Secondly the person who was cleaning our room was not friendly at all, she was not helpful. Overall enjoy staying there, so much so that I am even considering reserving it again in December.

Monique F - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique F

Baie dankie, ons het die plekkie baie geniet!

Die uitsig is baie, baie mooi. Ons is baie tevrede.

Marthie V - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marthie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige en pragtige plek!

Dit was maklik en stresloos om verblyf te kry deur LekkeSlaap ... ek sal dit enige tyd weer deur hulle doen. Hul het dadelik geweet presies wat ek verlang en het my verblyf daarvolgens gedoen. Baie dankie, LekkeSlaap. Jul diens was puik.

Suveer S - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suveer S
Saam met vriende

Great Holiday Destination

Awesome weekend, will visit again!

Lindsay D - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay D
Gesin met klein kinders

It was a very nice place to stay. Will see you again.

We enjoy the stay very much. All the staff, reception people, security, cleaning team, etc were so friendly. I will recommend Banana Beach Holiday Resort to any one.

Mercia S - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia S
Gesin met tieners

Fantasties! Absoluut ongelooflik!

Dit was regtig 'n ongelooflik aangename vakansie. Verblyf was wonderlik, netjies, skoon en lekker naby aan die strand. Kinders het dit terdeë geniet. Sal beslis gou weer kom.

Marlene D - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene D
Saam met vriende

Wonderful location and friendly service

Mal oor die rustige omgewing en dat niks en niemand die rus versteur nie. Was wonderlike om daar te kon bly vir die week.

Jan C - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n droom-vakansie!

Baie dankie vir die baie goeie diens en vakansie! Dit was puik gewees!

Vanaf R730
per nag (plek vir 4)
Vanaf R730
per nag (plek vir 4)
Vanaf R730
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 184 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Toucanstraat 1, Banana Beach, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM1OGQ3OTc1LTJhNGEtNDIyMi05OWRhLTFiMzc1ZTNhYTFlNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730  per nag (plek vir 4) 51 5 1 5 No 1 Toucan Street Banana Beach 4240 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -30.660636435496 30.516430735588
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!