Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Banhoek Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Banhoek Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Banhoek Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Zelda E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Woorde kan nie beskryf hoe uitsonderlik hierdie plek is nie.

Die uitsig en kamer was net ongelooflik. Ondervloerse verhitting en kaggel was heerlik op die koue winteraand. Anduce het uit haar pad gegaan om dit vir ons spesiaal te maak en haar sussie se ontbyt was absoluut ongelooflik lekker - die plaatkoekies word sterk aanbeveel! Ons sal beslis terugkom, maar vir langer kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Banhoek Lodge se terugvoer

Dankie dat u die tyd geneem het om n resensie te skryf. Ons is bly om te hoor dat u ons verblyf geniet het. Ons hoop om u in die nabye toekoms weer te sien. Ek doen maar net my werk en sorg altyd dat ons gaste gelukkig is. Ek sal my suster ook laat weet dat u haar ontbyt geniet het.

Vriendelike Groete.

Andus Adams

Banhoek Lodge
Antionette L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjie mooi uitsigte.

Sal beslis weer daar oorbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut wonderlik.

Ons was gasvry ontvang en het onmiddelik tuis gevoel. Die personeel was baie behulpsaam. Ons kamer was luuks met 'n pragtige uitsig. Die ontbyt en bediening was van hoogstaande gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon Felix C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon Felix C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beeldskoon daar tussen die wingerde.

Vriendelike mense, goeie diens, ongelooflike uitsig op die berge en lekker ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Banhoek Lodge se terugvoer

Dankie vir die pragtige woorde. Ons waardeer dit.

Banhoek Lodge
Vanaf
R3 773
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 773
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R3 773
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die Helshoogtepad, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA798c4d5031cbdb827f8fcc2795ef81822ae80d0e37c4f58f8c62387e3cc63ae2eb52a6c7cd3b37ce10a78f26b1445db9d343?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 773 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Off Helshoogte Road Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.916598583444 18.931466071772
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem