Bannockburn Guest Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Njane-keeromstraat 566, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 450 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bannockburn Guest Cottage is 'n stylvol gemeubileerde selfsorgkothuis op die eienaar se eiendom in Witrivier, Mpumalanga. Dit het 'n privaat ingang en 'n welige tuin. Hier kan gaste ontspan en die lieflike uitsigte van die omliggende omgewing geniet.
Hierdie kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 oopplan-slaapareas. Die eerste slaaparea het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi en lugversorging is ook beskikbaar.
Die tweede slaaparea het ook 'n koninggrootte-bed en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Die groot stoep het stoepmeubels en gaste kan die uitsig oor die tuin geniet. Gaste het toegang tot 'n gedeelde swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Glenda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Njane-keeromstraat 566, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink Bannockburn Guest Cottage het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Witrivier Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Njane-keeromstraat 566, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom