Banting Self-catering Accommodation
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Banting-straat 16, Windhoek, 0000, Khomas
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Banting Self-catering Accommodation is in Windhoek en bied gerieflike eenhede wat gemeubileer is.
Gaste kan tussen eenhede wat 3 of 4 gaste akkommodeer kies. Die eenhede het lugversorging en 'n dubbelbed of 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Elke eenheid het ook 'n privaat badkamer met 'n bad of 'n stort.
Daar is 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe in elke eenheid. 'n TV met DStv en WiFi is ook in elke eenheid beskikbaar.
Daar is buitebraaigeriewe en parkeerplek vir gaste se gebruik. Ontbyt is op versoek beskikbaar.
Windhoek het verskeie restaurante, winkels en historiese besienswaardighede. Gaste kan ook die Nasionale Botaniese Tuin, Daan Viljoen Wildreservaat en die Gocheganas Natuurreservaat besoek.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Banting-straat 16, Windhoek, 0000, Khomas
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Banting-straat 16, Windhoek, 0000, Khomas