Baobab Farm Cottages
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Anel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 73
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Dawie R - Okt 2023
Algehele gradering
Ons het van Botswana af ingekom vir oornag.
Lauren K - Des 2022
Algehele gradering
A bushveld treasure.
Lees meerBaobab Farm Cottages se terugvoer
Thank you, Lauren. We so loved meeting you and having you on our farm. Can't wait for your next visit. Thank you also for the good advise. Henk and Anel
Henk V - Aug 2022
Algehele gradering
Henk en Anel het baie mooi na ons gekyk. Absoluut niks was te veel moeite nie, en die man kan braai!
Lees meerBaobab Farm Cottages se terugvoer
Henk baie dankie vir die terugvoer. Dit was so lekker om jul hier te hê en ons hoop om jul gou weer by ons te verwelkom.
Vriendelike bosveld groete
Anel
Pieter T - Jun 2022
Algehele gradering
Het gearriveer as gaste het verlaat as vriende.
Baobab Farm Cottages se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer, was heerlik om jul hier te hê en sien uit na jul volgende kuier.
Groete,
Anel
Andries W - Apr 2021
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry, ontspannend.
Baobab Farm Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Hopenlik sien ons jul gou weer.
Francois H - Sep 2019
Algehele gradering
Gemiddeld.
Baobab Farm Cottages se terugvoer
Baie jammer oor die water probleem. Dit was regtig onvoorsiene omstandighede met die drukpomp wat Saterdagnag gebars het. Ons moes wag om die koöperasie op 'n Sondag te laat oopmaak en 'n nuwe pomp te koop.
Weereens jammer hieroor.
Groete
Anel
Roxanne M - Aug 2019
Algehele gradering
Great little place to stay with friendly hosts.
Wally C - Mei 2019
Algehele gradering
Plek is nice, baie basies.
Baobab Farm Cottages se terugvoer
Dit is nie lekker as ons gaste nie tevrede is en ons sal definitief aan die kagtes werk.
Gelukkig gebeur dit min en is ons gaste gewoonlik heeltemal tevrede soos die ander terugvoer wys.
Wil net noem dat ons, onself nog nooit as 'n 4 ster geadverteer het nie maar as 'n gewone plaas akkommodasie wat strewe na gasvryheid en plaas rustigheid.
Ons is voortdurend met die Paaie Departement in verbinding. Maar hul het ongelukkig lanklaas die pad geskraap agv verskeie redes. Het vandag weer met hul gepraat en beloof om die pad binnekort te kom skraap. Ongelukkig is dit maar 'n probleem deur die hele Bosveld en 'n ergenis vir ons.
Alta V - Mei 2019
Algehele gradering
Baie gasvry ontvang. Alles skoon en netjies.
Werner S - Okt 2018
Algehele gradering
Bush experience.
Linmari D - Sep 2018
Algehele gradering
Great working farm experience and sincere hospitality.
Marisa B - Jun 2018
Algehele gradering
'n Rustige, mooi omgewing met vriendelike en hulpvaardige mense.
Baobab Farm Cottages se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Hoop om jul binnekort weer te sien.
Groete
Anel
Marieth B - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlik gebly baie rustig en mooi omgewing!
Baobab Farm Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer, ons is bly om te sien julle het jul verblyf geniet.
Hoop om julle weer in die toekoms te kan sien.
Groete,
Anel
Nina S - Mrt 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Baobab Farm Cottages se terugvoer
Bly jul het dit geniet. Kom gerus weer.
Coster N - Des 2017
Algehele gradering
Awesome for overnight stay.
Leon B - Sep 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Baobab Farm Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit was heerlik om jul hier te hê.
Groete,
Henk en Anel
Susan O - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was baie netjies.
Baobab Farm Cottages se terugvoer
Baie dankie. Ek is so bly julle het dit hier geniet.
Groete
Anel
Johan J - Okt 2016
Algehele gradering
Netjies en goeie waarde vir geld en vriendelike eienaars.
Baobab Farm Cottages se terugvoer
Dankie vir die goeie terugvoer. Ek is bly julle het dit geniet. Tot 'n volgende keer.
Anel
Devillé B - Sep 2016
Algehele gradering
Vriendelijk onthaal en aandacht voor onze wensen
Baobab Farm Cottages se terugvoer
Baie dankie. Ek hoop om jul weer by ons te verwelkom.
Eugène D - Aug 2016
Algehele gradering
Heerlik lekker hier gekuier en geslaap.
Baobab Farm Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Dit was heerlik om jul hier te hê en jul te leer ken.
Hopenlik sien ons weer.
ANEL
Chris M - Aug 2016
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Baobab Farm Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ek is baie bly julle het dit hier geniet. Ek hoop om jul weer by ons in die bosveld te verwelkom.
Belinda M - Jul 2016
Algehele gradering
Lekker gebly, Lekker ruim. Baie oulike mense.
Baobab Farm Cottages se terugvoer
Dankie vir u terugvoering. Ons is bly jul het jul verblyf geniet. Stof is maar probleem in bosveld in die winter maar sal daaraan aandag gee. Alle beddegoed word gewas sodra iemand op hul geslaap het. Hoop om jul weer in die bosveld te verwelkom.
Jan K - Mei 2016
Algehele gradering
Plein maar gesellig en waarde vir geld.
Baobab Farm Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons is bly jul het jul verblyf geniet. Ons hoop om jul weer spoedig by ons te verwelkom.
Ina R - Apr 2016
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike kuier.
Baobab Farm Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit daarna om jul weer eendag hier by ons in die Bosveld te verwelkom.
Groete
ANEL
Bettie E - Nov 2015
Algehele gradering
Goed genoeg vir 'n naweek oornag en ontbyt was baie goed.
Corné B - Nov 2015
Algehele gradering
Netjies en skoon! 5-ster-diens!
Lees meerBaobab Farm Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons hoop om jul weer eendag by een van ons Baobab akkommodasie te verwelkom.
Groete
ANEL
Neels V - Sep 2015
Algehele gradering
Excellent hospitality.
Antoinette S - Aug 2015
Algehele gradering
Aangename verblyf en eienaars gaan uit hul pad om van diens te wees.
Johan B - Jul 2015
Algehele gradering
Ons was baie vriendelik ontvang en het die verblyf baie geniet.
Jakes V - Jun 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Willem H - Apr 2015
Algehele gradering
Bekostigbaar, netjies en gerieflik.
Etienne C - Apr 2015
Algehele gradering
Aangename, vriendelike en rustige verblyf.
Stephan O - Des 2014
Algehele gradering
Baie vriendelike mense, maar skiet te kort met netheid en fasiliteite
Koos M - Des 2014
Algehele gradering
Die etes was heerlik en die gasvryheid fenomenaal.
Aubrey J - Okt 2014
Algehele gradering
Bosveld!
Schalk P - Jun 2014
Algehele gradering
Hartlikheid en gasvryheid saam met plattelandse elegansie.
Dave C - Mei 2014
Algehele gradering
Great place to stay, very welcoming and friendly.
Albert L - Apr 2014
Algehele gradering
Puik!
Anna K - Mrt 2014
Algehele gradering
Baie rustig, 'n mens kon die stilte hoor.
Jan V - Jan 2014
Algehele gradering
Baie lekke en doodstil met lekker kos.
- Kapasiteit: 15 mense
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kildare Plaas, Marnitz, 0620, Limpopo