- 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 286 Wadrift, Boekenhoutskloofdrift Farm Portion 20, Pretoria, 2860, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Barbets Nest Bushveld Retreat is in die hartjie van die Dinokeng Noord-streek en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie verblyf is ideaal vir natuurliefhebbers wat op soek is na rustige verblyf in die bosveld.
Verblyf word in verskeie eenhede gebied wat gemaklik 2 tot 6 gaste elk kan akkommodeer. Die kamers het dubbelbeddens. Die badkamers het elkeen óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort. Elke kamer het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.
Die lodge is in 'n malariavrye bosveld-area geleë, wat bewoon word deur diverse wild insluitend wildsbokke soos sebras, swartwitpense en njalas, asook 'n verskeidenheid voël- en plantspesies. Gaste kan wildkyk sommer van die voorstoep af. Gaste het ook toegang tot watergate binne 2 minute se stap en skilderagtige staproetes in die omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Dié eenheid bestaan uit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is op die balkon en is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
WiFi is nie beskikbaar nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid bestaan uit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
WiFi is nie beskikbaar nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid bestaan uit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n gasstoof, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
WiFi is nie beskikbaar nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die badkamers het elk 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Daar is ook 'n slaapbank in die sitarea vir 2 ekstra gaste.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
WiFi is nie beskikbaar nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Joao Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Luukse Tent
- Selfsorg
- Houthuisies
- Selfsorg
- Tuin-chalet
- Selfsorg
- Die Plaashuis