Wavecrest Akkommodasie by Barbiers Bliss | LekkeSlaap
+14
+14

Barbiers Bliss

  • Vanaf R500 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Akasia Straat, , Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Barber's Bliss bied selfsorgverblyf net 150 m vanaf die strand in Jeffreysbaai.

Verblyf word gebied in 3 eenhede met slaapplek vir 12. Elke eenheid het 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n yskas, stoof, mikrogolf , eetgerei en breekware. Elke slaapkamer het beddegoed en ekstra komberse word voorsien. Bring asb. jou eie bad- en swemhanddoeke saam.

Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 81 resensies vir Barbiers Bliss
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • 1 Akasia Straat, , Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Barbiers Bliss het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Akasia Straat, , Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY4MDA4YjJmLTc4NmItNDk4NC1hZTBmLWJmNDkzODQ5NTE2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 81 5 1 5 1 Akasia Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.018319 24.927109
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za