Kingsburgh Akkommodasie by Barefoot Beach House | LekkeSlaap
+23
+23

Barefoot Beach House

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R3 400 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 24, Doonside, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Barefoot Beach House bied 'n selfsorg verblyf vir 6 gaste in Doonside.

Die huis het 3 slaapkamers wat elkeen slaapplek bied aan 2 gaste. Daar is 2 badkamers. Linne word voorsien en bababeddens is beskikbaar op aanvraag.

Die groot kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n stoof en oond, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en strykgeriewe.

Die sitkamer het 'n TV met 'n DVD-speler en WiFi is ook beskikbaar. Die leefarea lei na 'n groot stoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die see en die tuin.

Die perseel is omhein en parkeerplek is beskikbaar vir sleepwaens en bote. Troeteldiere is welkom indien gereël.

Barefoot Beach House het maklike toegang tot die strand en is 2 km van die Toti Mall en 5 km van die Galleria Mall af wat verskeie winkels en restaurante het.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Barefoot Beach House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Hoofweg 24, Doonside, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Barefoot Beach House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 24, Doonside, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwHRMGgm0AK5B94K2AUunwY2R10KhvKpEHPtjHgT6vgiB41KqUU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 400  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 24 Main Road Doonside 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.069129636763 30.875993950332
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za