6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Main Street, 19 Schaapenzicht, Langebaan, 7375, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Barefootin bied selfsorg-verblyf in 'n veilige kompleks in die kusdorp Langebaan. Dié bekoorlike strandmeerdorpie is die ideale basis vanwaar gaste die Weskus se rits besienswaardighede te verken.
Dié dubbelverdiepinghuis het 3 slaapkamers en is geskik vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort.
Die kombuis is toegerus met als wat nodig is om kos mee voor te berei, asook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, 'n bank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n uitsig oor braaigeriewe en die tuin.
Aktiwiteite indie area sluit voëlkyk, visvang, perdry, kajakvaar op die strand, voetslaan, gholfspeel, ski en branderplankry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 66
Resensies 351
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Main Street, 19 Schaapenzicht, Langebaan, 7375, Wes-Kaap
- Gaste dink Barefootin het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Main Street, 19 Schaapenzicht, Langebaan, 7375, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang