Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barlin Gastehuis

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Barlin Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Norman D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norman D
Enkelreisiger

One of the best guest houses I've stayed in.

Exceptional. Clean and tidy. Great service daily! Friendly hosts. Everything works. Location great! Will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Enkelreisiger

Uitstekend.

Baie lekker gebly, die kamer was toegerus met alles wat jy nodig kan hê. Die kamer en die kompleks is pynlik netjies, skoon en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het al voorheen hier oornag, sal beslis weer, goeie bekostigbare verblyf.

Kamer was baie netjies en skoon, genoeg spasie om te beweeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosalyn E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosalyn E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plek, rustig en veilig. Sal weer daar oorslaap.

Kon al 12 uur inboek en dis 'n pluspunt. Die oom het ons ontvang en ons na ons kamer geneem, alles gewys waar alles is. Kamers baie netjies en skoon, badkamer lekker groot. Net 'n stort, geen bad nie. Net een ding wat ons gepla het was dat jy geen sleutel kry om jou kamer toe te sluit as jy uitgaan nie, jy los die kamers oop. Dit het ons gepla toe ons uitgegaan het en die klein TV aan gelos het vir lig as ons laat terugkom die aand. Iemand was in ons kamer om dit af te sit, wat ons nie gemaklik gemaak het nie. Dit is privaat wat in ons kamer aangaan. Maar verder was alles goed. Ons was net verbaas dat ons ontbyt ook kon geniet. Moet nou nie eiers en spek verwag nie, maar dit was goed genoeg vir ons, wat ons gekry het, wat ons nie verwag het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan S
Besigheidsreis

Welcoming and friendly.

Owners and staff very helpful and pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D
Gesin met tieners

Kamers is baie netjies en ten volle toegerus met alles wat jy benodig.

Kamers is baie ruim en badkamer het oorgenoeg spasie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gene P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, wow, wow!

Glad nie verwag dat die plekkie so oulik gaan wees teen die koste wat ons betaal het nie! Die kamers is mooi en alles deeglik skoon. Die tuin en gastehuis in geheel is pragtig en mooi versorg. Die eienaars is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Die eie-diens kombuis konsep is 'n praktiese idee en maak dinge soveel makliker. Dankie vir julle gasvryheid!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edwinstraat 9, West Porges, Randfontein, 1759, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5b705089b218d527eb68035d354b870a3781e93c1ad01ddfd2e5aa3751c02c9a0c46415a5cd06cbbc151aee5dac63958ee1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 9 Edwin Street West Porges 1759 Gauteng 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -26.177019394371 27.706591640614
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem