LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Barnacle Tree | LekkeSlaap
+46

Barnacle Tree

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Barnacle Tree
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Garvin L - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garvin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uitstekend!

Ek sal definitief Barnacle Tree aanbeveel vir nog mense. Dit was baie rustig en baie dankie aan Pat vir die mooi, vriendelike diens wat ons ontvang het. Awesome man.

Barnacle Tree's terugvoer

Dankie vir hierdie resensie! En julle was awesome gaste, dankie dat alles so baie netjies is, toe julle gery het. Hoop ons sien julle weer.

Barnacle Tree
Clive P - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en veilige plek.

Diens was baie goed en Pat die gasvrou was baie vriendelik. Dankie vir die vriendelike ontvangs. Die bed was lekker om op te slaap, dankie vir di lekker koffie en die rooibos-tee, melk en beskuit. Ons kom definitief weer!

Barnacle Tree's terugvoer

Baie dankie vir die resensie en die ondersteuning van ons besigheid! Julle was awesome gaste en ek is so bly julle het jou tyd hier geniet het. Alles was so netjies toe julle gery het, dankie. Ek hoop ons sien julle weer.

Barnacle Tree
Ivan W - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan W
Enkelreisiger

Puik plek naby alles, sentraal. Puik netjies en gerieflik.

Baie veilig en baie rustige omgewing, lekker privaat.

Barnacle Tree's terugvoer

Baie dankie vir die resensie, ek waardeer dit! Dit was so aangenaam om jou te ontmoet . Dankie vir die ondersteuning van ons besigheid en dat jy alles so netjies gehou het. Ek is bly jy's veilig by die huis.

Barnacle Tree
Cornelia B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelia B
Enkelreisiger

Ek het uitstekende diens en persoonlike bystand ontvang in ’n tyd van moeilike omstandighede.

Die plek is gerieflik toegerus met alles wat mens benodig en is en in ’n pragtige omgewing geleë.

Barnacle Tree's terugvoer

Baie, baie dankie vir hierdie resensie en vir die ondersteuning van ons besigheid. Ek is bly jy kon so bietjie wegbreek, en hoop dit was rustig vir jou.

Vriendelike groete
Pat @ Barnacle Tree.

Barnacle Tree
Gerda R - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige plek.

Sien sterre.

Barnacle Tree's terugvoer

Baie dankie vir die resensie, ons waardeur dit. Julle was wonderlike gaste en ek hoop julle het jou tyd in die Weskaap geniet!

Barnacle Tree
Erika V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Erika V
Enkelreisiger

Sentraal geleë en gerieflik, maar nie privaat.

Die slaapbank wat dien as 'n rusbank is baie ongemaklik, die eenheid is nie privaat en daar was snags geen beligting buite.

Barnacle Tree's terugvoer

Dear Erika,

It's always disappointing to hear a guest didn't have a pleasant and comfortable stay. We welcome customers suggestions and try to provide amenities that make their stay enjoyable. I do note that you don't find the couch comfortable - perhaps it's just time to replace it. There is, however, good security lighting around the cottage: A high wattage day/night security light in front, a light down the garden on the side, and the lights that come on when the gate opens. The switches are even labelled, but I can appreciate that guests are not familiar with cottage and perhaps don't notice the bank of 3 switches. But point taken, in future, I shall leave the front security light on at all times, which gives guests the option to switch it off if it bothers them. Regarding the privacy aspect, the listing does have accurate marketing images, and I've been as clear as I possibly can in the marketing description, and describe the cottage as a suitable choice for visiting academics, business people etc as it is fully equipped. I also mention that it is on a residential property, so yes, it is not totally private. However, we aim to provide clean, neat, comfortable and functional accommodation that is affordable and good value for money. One of the reasons I make contact with and reply to clients questions promptly is so that they can ask me any questions regarding the accommodation. I find that this is a good time to establish their needs - guests are welcome to ask any questions prior to or even after booking. I'm sorry you didn't enjoy your stay.

Barnacle Tree
Jessie T - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely and relaxed

The stay was awesome.

Sandra K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie aangenaam. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Barnacle Tree's terugvoer

Baie dankie Sandra.
Julle was ook baie aangename gaste. Dankie vir jou ondersteuning en hierdie resensie, ek waardeer dit.

Barnacle Tree
Zelda C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda C
Besigheidsreis

I love the idea of having your own little courtyard and the layout of the unit is very user friendly.

This is much better than any hotel room. The area is quiet and it felt like home from home. Will definitely use this accommodation again in the future. Even though this is a self-catering unit, the host has put coffee, tea, milk etc. in the unit. Really appreciated this.

Barnacle Tree's terugvoer

Dear Zelda,
Thank you for supporting my business, I'm sorry I wasn't there to say goodbye. It means a lot to me to get good reviews like this and I always appreciate them hugely. I'm really glad you'll be back again and hope I do see you in the future. Thank you.
Regards,
Pat

Barnacle Tree
Hillary T - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hillary T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie gehalteverblyf.

Baie netjiese woonstel met feitlik alles wat jy nodig het. Linne en beddegoed is van goeie gehalte en alles is ordelik en skoon. Pat is 'n goeie gasvrou wat jou baie tuis laat voel en haar brosjure met verwysings na dokters, winkelsentrums, noodnommers, ens. voeg nog net meer waarde by. Ons het die drinkgoed en beskuit baie geniet Dis een blyplek wat met trots aangebied kan word.

Barnacle Tree's terugvoer

Beste Arthur,

Baie dankie dat julle hier oorgebly het. Ek waardeer hierdie resensie regtig baie!

Groete,
Pat

Barnacle Tree
Pieter En Ann K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter En Ann K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Aan meer as die verwagting voldoen, die ekstras soos melk, graanvlokkies, beskuit ens was 'n bonus. Sal beslis Barbacle Tree sterk aanbeveel.

Barnacle Tree's terugvoer

Beste Pieter en Ann,

Baie dankie vir die resensie, so lekker om julle te ontmoet. Ek hoop die Kaapse wind is beter volgende jaar!

Groete,
Pat

Barnacle Tree
Elizma A - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige omgewing.

Vriendelike, veilige omgewing.

Yolandé F - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandé F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegeruste en netjiese selfsorgwoonstel.

Ons het heerlik gebly en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die woonstel is goed toegerus en die gasvrou was ingestel om ons welkom te laat voel en het ook gesorg dat ons alles het wat ons moontlik kon nodig kry. Pat het na die fynere dingetjies omgesien soos vars melk in die yskas vir koffie en vars blommetjies in die kamer. Ons het dit raakgesien en baie waardeer.

Johneste G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johneste G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Ons het dit baie Geniet by Barnacle Tree. Ons was vriendelik ontvang en die plek was netjies en mooi. Die winkels was lekker naby so ons hoef nie so ver te gery het vir kos nie. Ons Sal definitief weer hier wil bly.

Barnacle Tree's terugvoer

Dankie vir hierdie wonderlike resensie, Johneste. Ek waardeer dit regtig baie en is is so bly julle het dit by Barnacle Tree geniet. Julle is die ideale gaste. Dankie vir jou moeite om die kothuis in so 'n goei toestand te los - ek het nie eers geweet julle was daar nie!

Hoop julle kom een dag weer terug.

Barnacle Tree
Laverne O - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laverne O
Enkelreisiger

Ongelooflik.

Hierdie plek was fantasties, naby aan die winkels en die area is lekker. Ek het regtig my verblyf geniet, en ek sien regtig uit daarna om weer daar te bly. Die gasheer was super vriendelik en het seker gemaak dat ek te alle tye gemaklik was. Ek beveel die plek 100% aan. Dankie Pat.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Amazing.

This place was awesome, close to the shops and the area is nice. I really enjoyed my stay, and I am really looking forward to staying there again. The host was super friendly and made sure that I was comfortable at all times. I really recommend the place 100%. Thanks Pat.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Barnacle Tree's terugvoer

Thanks so much for the review! Such quiet guests, I barely knew you were here. It will be an absolute pleasure having you visit again. Thanks for coming.

Barnacle Tree
Hazel G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel G

Guesthouse was awesome and peaceful.

Room was neat and tidy, peaceful. I will recommend colleagues and friends definitely.

Johan P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Enkelreisiger

'n Juweel van 'n plekkie!

Rustig, skoon, netjies en alles wat nodig is vir 'n lang verblyf. Beslis waarde vir geld. Pat het moeite gedoen om my tuis te laat voel.

Barnacle Tree's terugvoer

Baie dankie vir hierdie resensie. Ek is so bly dat jy tuis gevoel het en Barnacle Tree geniet het. Ons hoop dat jy weer by ons kom kuier wanneer jy weer in die Wes Kaap is.

Beste groete
Pat

Barnacle Tree
Scott S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Scott S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good accommodation.

Friendly hostess, comfortable unit. Some plumbing issues. As with most accommodation, there is no hook for a mosquito net, for those of us who don't want chemical inhalation. The iron did not work, but there is a good clothes stand. The kitchen is well laid out, the lounge is comfortable and there is a nice outside table with chairs.

Barnacle Tree's terugvoer

Dear Scott,

Thank you for this review.

It's always good to know of extras that guest might want or need, so thanks for the tip about the mosquito net.

The iron is absolutely brand new, so I'm not sure what happened there.

You were great guests, very accommodating and it was really nice having you here.

Regards,
Barnacle Tree

Barnacle Tree
Tom S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very quiet calm place.

Very well equipped. A pleasure to stay there. We will use this guesthouse again, hopeful very soon.

Barnacle Tree's terugvoer

Thank you for this great review, Tom. It was lovely having you here. I hope the purpose of your trip ended successfully. It would be lovely to see you again sometime, thank you for being such great guests and leaving everything in such an immaculate condition.

Barnacle Tree
Jaco Arno F - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco Arno F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer as wat 'n mens nodig het.

Baie mooi en netjies. Die eienaar was vriendelik en behulpsaam. Die plek is naby aan winkels en hoofpaaie. Baie gerieflik.

Barnacle Tree's terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Julle was wonderlike gaste en ek hoop julle het die Kaap geniet. Ons hoop om julle een of ander dag weer te sien.

Barnacle Tree
Chris B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B
Besigheidsreis

Baie rustig en goed toegerus met alles wat nodig is.

Met aankoms word jy baie verwelkom en alles word mooi aan jou verduidelik. Die kamer en geriewe is uiters netjies en skoon asook uiters goed toegerus met meer as wat 'n person kan vra. Pat is 'n puik gasvrou en uiters behulpsaam.

Barnacle Tree's terugvoer

Thank you so much for this review and your positive comments. It was lovely having you here, a model guest and also extremely helpful. I hope to see you again on your next trip to the Western Cape.

Barnacle Tree
Gerome D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerome D
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was great staying there.

The owner of Barnacle Tree was very friendly and kind and welcomed us back anytime.

Barnacle Tree's terugvoer

Thank you for this good review. What great guests you were, you left the cottage in such immaculate condition, I hardly knew you have been there. Please visit again someday.

Barnacle Tree
was R600
Vanaf R420
per nag (plek vir 2)
was R600
Vanaf R420
per nag (plek vir 2)
was R600
Vanaf R420
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pienaarstraat 58, Roundhay, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA491a4dd42d5a82e790c3a9fbad275f38a81cfdb355b06a17bc85245138502d1758fe1f24f6a3a1c9a55368ccd93589d6363a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600, nou Vanaf R420  per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 58 Pienaar Street Roundhay 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.080451049712 18.860124349594
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!