Barnard B&B
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: King-straat 22, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Barnard B&B is in Ladismith in die Wes-Kaap en bied skoon, gehalteverblyf aan oornaggaste of sakereisigers. Dit is binne maklike bereik van winkels, eetplekke en doendinge.
Die verblyf beskik oor 2 ruim kamers wat 'n aparte badkamer deel. Elke kamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Daar is 'n gemeenskaplike braaikamer met lieflike braaigeriewe en 'n eetarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.
Die gemeenskaplike sitkamer het gemaklike sitplek, lugversorging vir die warm somersdae, en 'n TV met DStv.
Die huis lei na 'n lieflike tuin. Gaste kry ook veilige parkeerplek op die perseel.
As 'n voormalige restaurateur kan Lizette heerlike maaltye op versoek voorberei, van ontbyt tot aandete, en ook voorsiening maak vir spesiale geleenthede. Die adres is baie sentraal en binne 'n kort entjie se stap van die sentrale sakesentrum af.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Lizette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- King-straat 22, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Gaste dink Barnard B&B het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ladismith Kaapse Roete 62 Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: King-straat 22, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom