+22
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Barracks Studio on Bree

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 50 Bree Street, The Barracks, Cape Town, 8000, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Barracks Studio on Bree is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kaapstad se middestad. Dit bied 'n gemaklike en gerieflike verblyf met maklike toegang tot restaurante, winkels en is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers en bied 'n perfekte basis om Kaapstad se lewendige besienswaardighede te verken.

Hierdie ateljeewoonstel bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaaparea is gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank en vir die gaste se vermaak is daar 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n gemeenskaplike dakterras met 'n swembad en 'n buitesitarea geniet. Plaaslike geriewe is naby. Besienswaardighede in die omgewing sluit in die Leeukop-staproete, Tafelberg-kabelkar en die Kaapstadse Konferensiesentrum.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Soughted Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • 50 Bree Street, The Barracks, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 692
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 692
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 692
per nag (plek vir 2)
Bespreek

50 Bree Street, The Barracks, Cape Town, 8000, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12a6f0cc15d059fe1ec3a7168f4c36915a07646c6f1ae14aa548e3f4a98a365e90945647d86d073de5157f7b3a25b8e55b4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R691 per nag, vir 2 mense 50 Bree Street The Barracks 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.9190941 18.420038

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang