Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barracuda Lodge on the Beach

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barracuda-weg 28, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Barracuda Lodge on the Beach bied selfsorgverblyf in Paradise Beach in Jeffreysbaai. Die woonstel is op die gasheer se eiendom en is ideaal vir ’n strandwegbreek en die perfekte basis om die omliggende besienswaardighede te verken.

Hierdie woonstel bied verblyf aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed. Daar is ’n enkelbed in die sitarea. Die badkamer het ’n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Verder is daar 'n sitarea, eetarea, braaigeriewe, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met Netflix en Showmax. WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n buitestort waar gaste die dag se strandsand kan afspoel. Die draagbare braai kan ook op die grasperk geplaas word waar gaste kan braai met 'n uitsig oor die see. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is op die perseel beskikbaar.

Barracuda Lodge on the Beach is ongeveer 30 m van die Barracuda Reef-strand in Paradise Beach af en ongeveer 11 km vanaf sentrale Jeffreysbaai. Gaste kan kyk na die bosbokke en grysbokke wat in die natuurlike bosse voor die huis wei. Die see en strand is net ’n paar minute se stap ver en daar is goue strande in albei rigtings.

Slaapplek

’n Bespreking by Barracuda Lodge on the Beach sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Barracuda Lodge on the Beach
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Grant Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 3

Ligging

  • Barracuda-weg 28, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Gaste dink Barracuda Lodge on the Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barracuda-weg 28, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08b34422b424366fecb19c1a0b6dc4f75ceeb986b5754f5c7c80c9dcaf0fca4573de6961cba5b08f6f3d3a62ad86283e5e27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 9 5 1 5 28 Barracuda Road Paradise Beach 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.115487752512 24.875001695107
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem