7 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 44 Seemans Road, Suiderstrand, 7560, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Barry's Cottage bied gerieflike verblyf in Suiderstrand wat deel vorm van die Agulhas Nasionale Park, waar die Indiese en Atlantiese Oseaan bymekaarkom by die mees suidelike punt van Afrika.
Hierdie knus kothuis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n enkelbed sowel as 'n stapelbed het. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, alhoewel gaste hul eie swemhanddoeke moet saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware sowel as 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n ingeboude braai. Daar is ook 'n vermaakarea met 'n pool-tafel. Die kothuis het nie 'n TV of WiFi nie.
Die skuifdeure lei na 'n stoep en buite die kothuis is daar 'n toegeboude braai-area met 'n buite-etenstafel. Plaaslike aktiwiteite sluit visvang, kajakvaart, swem, voetslaanroetes sowel as bergfietsry in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Karla Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 48
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 44 Seemans Road, Suiderstrand, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink Barry's Cottage het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
44 Seemans Road, Suiderstrand, 7560, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang