Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bartholomew's Loft

Selfsorg
Selfsorg-tuinkothuis
Vanaf
Vanaf R1 155
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

'n Slaapkamer met 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed, en 'n en suite-stort en volledig toegeruste kombuis.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R 150.
Kinders tussen die 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Corner House - Selfsorg
Vanaf
Vanaf R1 155
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié selfsorgeenheid is ideaal vir 2 gaste wat deel. Dit het 1 slapakamer, 'n kombuisie en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daar is 'n klein kaggel in die slaapkamer, asook 'n TV met DStv. Gaste kan kies tussen 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed. Die eenheid het 'n aparte ingang en is op die grondvloer van hierdie historiese dubbelverdieping-gebou.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R 150.
Kinders tussen die 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bartholomew's Cottage-Courtyard Suite & Patio Suite
Vanaf
Vanaf R1 155
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 2 selfsorg-eenhede wat aan mekaar skakel. Die stoep-suite het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. Daar is 'n groot, gemaklike bank in die leefkamer, asook 'n oopplan-kombuisie met Franse deure wat op 'n stoepie oopmaak. Die binnehof-suite het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n afsonderlike oopplan-kombuis/eetkamer. Die slaapkamer en kombuis maak oop op 'n privaat ommuurde binnehof. Die bekoorlike klipmure is tipies van 1820'se huise in Grahamstad. Die sierfonteintjie en 'n klein tuintjie skep die gevoel van 'n veilige hawe in die middestad.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R 150.
Kinders tussen die 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuinkothuis
Vanaf
Vanaf R1 320
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

En suite-gastekamer met 'n privaat ingang wat op 'n sonnige stoepie oopmaak.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R 150.
Kinders tussen die 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Corner House - Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R1 320
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim dubbelkamers is op die boonste vloer geleë en is ideaal vir 2 gaste. Die kamers het oorspronklike geelhoutvloere. Die 2 enkelbeddens kan as 'n koninggrootte-bed opgemaak word. Die en suite-badkamers het 'n dubbelwasbak, stort en toilet. Elke kamer het ekstra sitplek, lugversorging, 'n platskerm-TV, DStv, 'n lessenaar, yskas, mikrogolf, en koffie- en teemaakgeriewe. Ontbyt is by die verblyftarief ingesluit.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R 150.
Kinders tussen die 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bartholomew's Loft
Vanaf
Vanaf R1 980
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié solderverblyf bied 'n groot oopplan-leefarea wat smaakvol versier is met 'n gemaklike bank, TV en groot etenstafel. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis. Die leefarea lei na 2 enkelbed-kamers. 'n Houttrap lei na 'n ruim dubbelkamer met 'n groot bed met lieflike linne, 'n spieëltafel met 'n haardroër en 'n groot klerekas. Die dekor skep 'n warm atmosfeer en meng ou en nuwe elemente met mekaar. Daar is net 1 badkamer op die onderste vloer.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R 150.
Kinders tussen die 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 155
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Bartholomew-straat 1A, Grahamstad, 6140, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkNDY5NjE4LWZiZDAtNDg3Zi04OGExLTRhOGVhNTcyMTZlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 155 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 1A St Bartholomew Street Grahamstown 6140 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.313266 26.529854
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem