Bass Beach Bungalow
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bassweg 550, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bass Beach Bungalow is naby Ramsgate se Blouvlagstrand in KwaZulu-Natal geleë. Die eenheid is stapafstand vanaf die strand.
Die selfsorgeenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n toilet, stort, bad en 'n wasbak.
Die eenheid het 'n oopplan-uitleg wat 'n sitarea en 'n kombuis insluit. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus en die sitarea het 'n gemaklike rusbank en lei na die stoep met nog sitplek.
Gaste het ook toegang tot WiFi, 'n TV, 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.
Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, visvang, voëlkyk, fietsry, begeleide staptogte, bergfietsry, swem en tennis in.
Slaapplek
’n Bespreking by Bass Beach Bungalow sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Vermaak
- Tv
Ligging
- Bassweg 550, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Ramsgate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bassweg 550, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 18