Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bateleur Self-Catering

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palmstraat 20, Suiderhof, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Bateleur Self-Catering is in Suiderhof, Windhoek, oorkant Eros Lughawe geleë. Dis naby winkels, restaurante en Windhoek se sakekern.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 6. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die woonstel het ook lugversorging.

Die sitkamer het 2 slaapbanke en 'n TV met DStv en DVD-speler. Daar is ook gratis WiFi.

Verder is daar 'n privaat ingang en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek.

Troeteldiere word toegelaat, mits vooraf gereël.

Slaapplek

’n Bespreking by Bateleur Self-Catering sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir Bateleur Self-Catering
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Palmstraat 20, Suiderhof, Windhoek, 0000, Khomas
  • Gaste dink Bateleur Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palmstraat 20, Suiderhof, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAo5wO8y2OHrvMbwbGESlSxFDCoO8zFI3PBFHlPyyFVPMCEa21Fk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 20 5 1 5 20 Palm Street Suiderhof 0000 Khomas 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -22.5943388793 17.083507344566