Baviaanskloof  Akkommodasie by Baviaanskloof Guest Cottages | LekkeSlaap
+22

Baviaanskloof Guest Cottages

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 40 resensies vir Baviaanskloof Guest Cottages
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Erika G - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie, Jana. Ons kom definitief weer.

Baie lekker, ons kom weer. Daar was niemand by die padstal toe ons wou betaal nie.

Selenta C - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selenta C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld, goed toegerus en rustig.

Baie oulike verblyf met alle nodige toebehore. Beter aanduidingsborde vir "Guest Cottages Ontvangs" sal dit makliker maak vir die reisigers.

Gerhard B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B
Gesin met klein kinders

Dit was 'n onvergeetlike verblyf.

Waarde vir geld. Asemrowende mooi omgewing.

Drienie K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drienie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Goedversorgde blyplek met mooiste uitkyk oor dam. Eienaar baie behulpsaam. Lief die bad!

Mariaan T - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaan T
Saam met vriende

Comfy rustic accommodation.

Place was comfortable and clean. Although there were fans it was ver hot. The place can use an air-con.

Deon V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Saam met vriende

Alles wat mens hier sal nodig kry was beskikbaar.

Alles wat jy op hierdie tipe reis kon verlang, was beskikbaar. Die fasiliteite was skoon en netjies en gereed toe ons vroeg opdaag.

Neels B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neels B
Saam met vriende

Dit was great, sal weer wil kom maar vir langer as 'n dag.

Die plekkies vat jou terug in tyd met die oop vuurhert in die kombuis en laekoste-rame. Dit is smaakvol gerestoureer met alle geriewe wat jy nodig het. Is net te kort vir een aand se oorverblyf want die rit in en uit die Hel van die Swartberg pad is 3 ure een kant toe, ons sal volgende keer langer bly.

Karen G - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, stil en rustig. Asemrowende natuurskoon.

Ons het heerlik gekuier, netjiese plekkie, pragtige omgewing.

Johan H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met vriende

Great.

See stars.

Noel D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie sentraal geleë, alles wat ons wou gehad het. Naby die pad, maar min genoeg verkeer om nie te pla nie.

Ongelukkig het ons die informasie brosjure oor staproetes op die plaas ens. eers ontdek toe ons opgepak het, onder in die bedkassie weggesteek. Nogmaals het ons die drie dae baie geniet.

Johan S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Visit from Willlowmore direction only. Lots of Kudu!

The road from Patensie direction is appallingn- even for a 4x4.

Heinrich W - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en rustig.

Ek en my vrou het vir ons wittebrood 'n aand in die ou kerkie geslaap. Daar was net niks fout nie. Alles skoon en beter as wat ek in gedagte gehad het toe ek die bespreking gemaak het.

Piet V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V
Saam met vriende

Ongelooflik lekker, rustig en stil.

Skoon, netjiese kamers, badkamers, kombuis en rondom die huis. Tussen die berge met pragtige uitsig van die kranse rondom. Ek sal elke keer daar bly.

Phlip B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Phlip B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, stil, rustig!

Pragtig, net jammer ons kon nie die hele Baviaanskloof roete ry nie a.g.v. die pad wat so sleg verspoel was.

Beverley V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike plek en almal baie vriendelik, netjies, skoon. Sal weer gaan.

'n Aangename plek, netjies, skoon, omgewing pragtig. Die mense is almal vriendelik en die eienares kom persoonlik om te vra of als reg is.

Gerhard M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard M
Gesin met tieners

Ons kom weer!

Die Langhuis is so karaktervol en het aan al ons selfsorgvereistes voldoen. Heerlike beddens, warm water vir stort of bad, so ewe 'n keuse gehad! Volledig toegeruste kombuis, heerlike braaiboma onder daai pragtige groot boom. Helder sterrenag en omring met die mooiste berghange. Dit was 'n hoogtepunt op ons weeklange reis deur die Karoo. Ons beplan vir seker weer 'n volgende besoek daar!

Nina H - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely cottage in a peaceful setting.

My husband and I thoroughly enjoyed our 2 nights at this clean, well appointed cottage. A beautiful, tranquil setting overlooking a farm dam and stunning mountains. A great escape from the city!

Tanya G - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tanya G
Gesin met tieners

Well situated but some urgent problems that need to be resolved.

Potentially a great stay. Well situated in the Baviaanskloof. The unit was tastefully decorated and clean on arrival. Communication from the hostess could have been better. We had to drive a bit to figure out where to get the keys and had to ask around where to pay our outstanding total. The worst problem, though, was a serious infestation of ants, the biting kind. My personal opinion is that this cottage should not be rented out until this problem is resolved; it really made it unpleasant.

Debbie P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie P
Gesin met tieners

So rustig en netjies ... goed vir die siel se rus.

Is baie verras oor die plekkie. Baie netjies en baie rustige omgewing. Een aand se oorslaap was nie genoeg nie. Hul moet net meer bordjies plaas vorentoe, want mens dink die hele tyd dat jy verdwaal het, want daar is geen sein vir ons stadsjapies wat net op GPS staatmaak nie, haha! Ongelooflike mooi omgewing. Sal weer hiervan gebruik maak, maar vir langer as een aand.

Erna L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Kon met niks fout vind nie. 5-ster-akkommodasie.

Cobus C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat, stil en rustig met 'n uitsig.

Gewoon in Ou Kerkie wat 'n alleenstaande eenheid is. Baie netjies en ruim. Kyk oor 'n dam uit met baie voëls. Baie rustig en mooi omgewing. Niemand gaan jou pla nie, nie eers jou selfoon nie.

Fc R - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fc R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die rustigheid was salf vir ons siele!

Dit was heerlik stil. Die huisie was skoon en netjies en alles wat moes werk, het gewerk. Padstal is ook goed toegerus met nodige goete.

Danita W - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danita W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike verblyf in pragtige omgewing.

Die Langhuis is baie geskik vir groter gesinne of groepe tot 12 persone.Die lang verlede van die huis dra by tot 'n atmosfeer van geworteldheid, rus en kalmte. Die huis is netjies en alle nodige geriewe is beskikbaar.

John J - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John J

Exceeded all the expectations, we had for comfort, cleanliness, location and facilities with excellent value-for-money.

Baviaanskloof Cottages ranks amongst the best accommodation that I have used to accommodate our geology group of 30 retirees throughout the Cape Province.

Frank V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frank V
Saam met vriende

Lekker.

Lekker gebly, ruim en alles wat nodig is. Binnebrandenjin het lekker gewerk.

Jeff V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeff V
Gesin met tieners

Net wat ons nodig gehad het.

Ons het heerlik gerus die 3 dae by Oupatjie. Gerieflik, netjies, goed geleë, stil. Geen selfoonopvangs. Dit was noodsaaklike ontvlugting en heerlik.

Rudi K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en al die fasiliteite was in goeie werkende orde.

Sien sterre.

Anneliese G - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneliese G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjiese en bekostigbare verblyf.

Baie lekker oornag gekuier by Oupatjie. Skoon en netjies. 'n Lekker bank om buite te sit by braai-area is al wat kortkom.

Liesl V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Liesl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was nie my idee van 'n rustige wegbreek nie.

Met ons aankoms by Baviaans Guest Cottages was die ligging van ontvangs onduidelik. Die verblyf is enkele meters van die pad af en is dus raserig vir iemand op soek is na 'n stil wegbreek. Die opset binne-in Oupatjie was onprakties en die vuurmaakplek het baie gerook. Alles was skoon en netheid was deeglik.

Louise B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B
Gesin met tieners

Vriendelike mense, oulike huisie, skoon en netjies en pragtige omgewing.

Ons het regtig baie welkom gevoel, is vriendelik ontvang en die huisie was net wat ons nodig gehad het. Die huisie kort egter bietjie onderhoud, maar dit het nie ons verblyf beïnvloed nie. Ons het die volgende dag lekker gaan stap op Christo se aanwysings na die Boesmantekeninge en die omgewing verken.

Willem D - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Oupatjie was 'n lekker ou om by oor te slaap. Rustig. Mooi sonsondergang, terwyl die skape kom nagsê het.

Louis R - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis R
Saam met vriende

Excellent accommodation at very affordable pricing.

Excellent and very friendly accommodation. Clear travel instructions and very good accommodation facilities. Beautiful scenery but the road through the Kloof to Patensie is as far as we are concerned in a worse condition than when we travelled it in 2007.

Andre M - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie lekker en stil tydjie baie na aan die natuur.

Die ontvangs was uitstekend en alles baie netjies en skoon. Die water in die badkamerwasbak wou nie lekker vloei. 'n Heerlike oornagrusplek en ons sal dit beslis weer besoek.

Charles B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charles B
Gesin met tieners

Ontvangs rukkerig, maar die res puik.

Rustig, stil, sterre, moeitewerd.

Des D - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Des D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huisie en personeel was eersteklas.

Te veel gemors wat rondlê.

Grace T - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grace T
Gesin met klein kinders

Rustig, gemaklik en baie lekker ontspanne

Ons het heerlik gebly en gerus en gekuier. Die padstal was uitkoms en ons het heerlik op die stoep gekuier. Sal graag meer pakplek in die kamer wil hê vir tasse en klere, al is dit sommer net hakke en rakke teen die mure. Badkamerstort was baie lekker gewees, kyk heerlik uit oor die kloof se berge as jy stort. Pakplek in die badkamer is ook beperk. Stoele of bankie om buite te sit ek kuier sal ook baie lekker wees. Sal verseker weer gaan.

Clynette G - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clynette G
Gesin met klein kinders

Baie rustig, skoon en netjies.

Pragtige plekkie tussen die berge. Sal enige tyd aanbeveel en weer kom.

Kobus V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vrek koud! Kaggel het mens uit huis gerook.

Plekkie was andersins netjies.

Johanna P - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna P
Saam met eggenoot / lewensmaat

10 uit 10 vir 'n pragtige, smaakvolle blyplek!

Ongelooflike mooi plek! Alles was so keurig en netjies. Dis 'n moet om daar tuis te gaan en ek gaan definitief terug.

Freddie M - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Freddie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Niks het ontbreek nie.

Stil, afgesonder, in die ongelooflike natuur en afgeleë.

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willowmorestraat, Beacosnek Plaas, Baviaanskloof, 6453, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzMzY2YWQ5LWMyZjAtNDcxZS1hY2Y0LTc1NDBkODJkMGZiZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 40 5 1 5 Willowmore Road Beacosnek Farm 6453 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.527302622299 23.927459567785
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za