Bay Sun Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Rajini Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Luis Miguel R - Jul 2023
Algehele gradering
Good.
Tanya D - Des 2021
Algehele gradering
Gasvry.
Hennie W - Des 2021
Algehele gradering
Excellent.
Etinah Tendai M - Des 2020
Algehele gradering
Enjoyed the hospitality.
S'lungile X - Des 2020
Algehele gradering
Great stay.
Riaan B - Des 2020
Algehele gradering
Baie goed
Hantie F - Sep 2020
Algehele gradering
Nagmerrie.
Simone A - Des 2019
Algehele gradering
Very hospitable and very clean. Lovely place. A pool in the complex would be nice.
Sinako G - Nov 2019
Algehele gradering
The lodge is neat and good customer service. Near malls.
Sibahle N - Nov 2019
Algehele gradering
Everything was just perfect.
Nonhlanhla S - Sep 2019
Algehele gradering
I haven't been in a beautiful place, its too lovely.
Zamandosi C - Apr 2018
Algehele gradering
It was nice.
Riaan V - Jan 2018
Algehele gradering
Lekker aangenaam.
Bay Sun Lodge se terugvoer
Hi Riaan,
Ek is bly julle het lekker gekuier by ons.
Weereens wil ek onverskoning vra vir die ontvangs.
Hou asb net in gedagte dat ons personeel na ure geen sleutels mag gee sonder dat die akkommodasie nie ten volle vereffen is nie.
Hoop om julle spoedig weer te sien
Vriendelike groete,
Dalene
Bay Sun Bestuur.
Kimberley D - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was okay.
Lees meerBay Sun Lodge se terugvoer
Goeie Middag
Vertrou dat als goed gaan. Eerstens wil ek net graag om verskoning vra vir die bogenoemde klagtes. Ons ruil gewoonlik linne een keer per week handoeke elke dag en badmatjies as dit nodig sou wees. Ons het die personeel aangespreek oor die linne nie geruil is nie en ook die badmatjie wat nie terug gesit is in die woonstel nie. Dit is geen verskoning nie en ons wardeer dat u dit onder ons aandag gebring het. Desember maande is gewoonlik dol en dit is geen verskoning nie.
Baie dankie vir die terugvoering dit word opreg wardeer.
Vriendelike groete
Dee
Lerato P - Jan 2018
Algehele gradering
Not child friendly.
Lees meerRoche F - Des 2017
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Samu B - Des 2017
Algehele gradering
The hotel is beautiful.
Bay Sun Lodge se terugvoer
Dear Samu
Thank you for your valued feed back, due to the water restrictions we are trying to conserve water as per the requests from the Municipality. The cleaners are advised that should a client request a change of linen, then they should oblige.
Sorry for any inconvenience caused.
Thanking you
Kind regards
Management Bay Sun Lodge
Gugu V - Mrt 2017
Algehele gradering
Its a nice, affordable place, but to get a knock at 09:55 to remind you that you have to check out, I don't think it's a good thing.
Sergio G - Jan 2017
Algehele gradering
Genotvolle plek vir klein gesin.
Caron C - Jan 2017
Algehele gradering
Not child or rest friendly.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Nie kindervriendelik of rustig nie.
Nie kindervriendelik nie. Geen braaigeriewe nie. Dit is OK vir oornagverblyf, maar sal dit nie vir 'n vakansie aanbeveel nie. Redelike tarief, maar sal nie teruggaan nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Steve V - Des 2016
Algehele gradering
Ons sal definitief weer teruggaan.
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Evert V - Des 2015
Algehele gradering
Lekker!
Freddie C - Apr 2015
Algehele gradering
Dit was netjies, skoon en die personeel was vriendelik.
Georgie F - Jan 2015
Algehele gradering
We were very comfortable
Rickus V - Jan 2015
Algehele gradering
Bad experience.
Lees meerCobus S - Des 2014
Algehele gradering
Rustig en naby alles.
Willem (oubaas) P - Des 2014
Algehele gradering
Great place to stay. Love it.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 144 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tassel Berry-straat 3, Arboretum, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom