LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bay Tree Guest House | LekkeSlaap
+25

Bay Tree Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir Bay Tree Guest House
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.9/5
Lorette S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lorette S
Gesin met klein kinders

Gerieflik

Baie goed gelee t.o.v ambasades

Petro R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro R
Enkelreisiger

Verblyf was aangenaam gewees. Hartlik ontvang en baie gasvrye eienaar. Netjies en skoon gewees.

Sal dit altyd aanbeveel vir ander reisigers.

Heidi M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi M
Gesin met tieners

Goed.

Goed guesthouse, vriendelijk ontvangst.

Mariska N - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mariska N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon & netjies.

Lekker gebly. Gerieflik naby aan die hospitaal. Skoon & netjies.

Bay Tree Guest House's terugvoer

Bly dat julle gelukkig hier was. Sterkte met die voete en hoop om julle weer te sien.
Groete,
Renee

Bay Tree Guest House
Hanja V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvrye eienaars.

Die vriendelikheid van die eienaars val jou dadelik op en dit was heerlik om hier te slaap. Kamer was skoon en netjies en ontbyt was heerlik.

Diana V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

PBHS Reunion.

Perfect location for above reunion. Conveniently close to Brooklyn for restaurants and shopping. Renee and Fred were wonderfully caring hosts.

Hennie L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie L
Besigheidsreis

Baie rustig en moeite gedoen sodat ons by swembad kon braai.

Gegewens soos op die advertensie was nie op datum nie.

Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roperstraat 489, Bailey's Mucleneuk, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU2MjE3YmI3LWNkODEtNDVkNS1iZTc2LTdkZmY5ZTk1ZTA3Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 489 Roper Street Bailey's Mucleneuk 0181 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.765405 28.226862
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!