- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 489 Roper Street, Bailey's Mucleneuk, Pretoria, 0181, Gauteng Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Bay Tree is 'n 4-ster-gastehuis in die gevestigde voorstad Bailey's Muckleneuk, wat algemeen as deel van Brooklyn beskou word. Die eiendom beskik oor 'n aangelegde tuin en 'n swembad, en bied gerieflike toegang tot hoofroetes, insluitend die N1, N4 en R21, sowel as nabygeleë sakekerns.
Verblyf bestaan uit 6 lugverkoelde gastekamers, gemeubileer met óf enkelbeddens, 'n koningingrootte-bed, óf 'n suite met 'n koninggrootte-bed, aantrekkamer en kombuisie. Alle kamers het en suite-badkamers, toegerus met óf 'n bad en stort óf slegs 'n stort. 3 kamers kan aangepas word vir selfsorg. Elke kamer is toegerus met 'n TV met DStv-gastehuispakket, WiFi, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot die tuin, swembad en lapa. Ontbyt is beskikbaar teen 'n bykomende koste, terwyl aandete vooraf gereël kan word.
Die gastehuis is gerieflik geleë naby Jacaranda-hospitaal, Groenkloof Life-hospitaal en Zuid Afrikaans-hospitaal, sowel as die Universiteit van Pretoria se hoof- en Groenkloof-kampusse, Unisa, Loftus Versfeld-stadion, Brooklyn Mall en verskeie skole. Dit is ook binne maklike bereik van Pretoria se middestad en belangrike toegangspaaie na die oostelike sake-ontwikkelings.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Renee Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 489 Roper Street, Bailey's Mucleneuk, Pretoria, 0181, Gauteng
- Gaste dink Bay Tree Guest House het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
489 Roper Street, Bailey's Mucleneuk, Pretoria, 0181, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang