LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+25
Selfsorg in Cannon Rocks

Bay View Self-Catering   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Frits A
Kort verblyf
5.0
Sep 2026

Sal weer besoek. Baie skoon en gerieflik met pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Bay View Self-Catering
Dankie Frits

Bronwinn M
Kort verblyf
5.0
Aug 2026

Peaceful. Views for miles. Relaxing. Awesome view. Spacious. Friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Bay View Self-Catering
Thank you.

Ansunelle V
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

We had a wonderful few days. Beveel Bayview definitief aan! Dankie! Clean and tidy, beautiful setting. Everything you need. We had a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Bay View Self-Catering
Thank you, Ansunelle.

Werner D
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Lekker langs die see. Wat 'n heerlike ten volle toegeruste huis reg op die strand, met jou eie direkte toegang tot op die sand. Die huis het alles wat jy benodig en is baie gemaklik. Niks soos om uit te staar na die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Bay View Self-Catering
Dankie.

Iggie E
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Rustigheid langs die. Met 'n 180 grade onbelemmerde see uitsig bied Bay View jou alles vir 'n ontspanne verblyf in die ten volle toegeruste huis. Ons gesin het die week se verblyf in die "huis-weg-van-huis" geniet. Dankie, vir die gasvryheid en moeite om jou gaste se verblyf so aangenaam te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Bay View Self-Catering
Dankie Iggie vir jou terugvoering.

Karen V
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

Redelik gerieflik. Die uitsig is asemrowend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marietjie
Bay View Self-Catering
Dankie Karen.

Ella D
Kort verblyf
3.8
Jan 2026

Goed geleë, maar eienaar kan beter diens gee. Uitstekende ligging, reg op die strand. Die leefarea is gerieflik. Ongelukkig is die waterdruk vreeslik swak, en van die items wat op die webtuiste genoem word, was nie in die huis nie, bv. strykplank, tablette vir die skottelgoedwasser en toeknyprooster. Die eienaar het dit wel verskaf nadat ons daarvoor moes vra. Nie al die slaapkamers in die huis was vir ons voorberei nie, want vreemd was.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Heila A
Lang verblyf
5.0
Nov 2025

Stukkie hemel op aarde. Bay View Self-Catering het my stoutste verwagtings oortref. 'n Dierbare gasvrou wat net 'n roep ver was en haar plante met my gedeel het. Die mooiste feetjietuin wanneer jy by die voordeur aankom. 'n Lieflike ruim huis met alles wat 'n mens nodig het - van wasgoed was tot 'n waskas (skottelgoedwasser). Alles was baie netjies en skoon. Die omgewing is baie rustig en stil met 'n kuierplek so kilometer terug op die pad. Die strand is op jou voorstoep. Die mooiste sonsopkomste terwyl jy jou koffie geniet en vir die see luister. Ek het myle ver gestap sonder om deur massas mense vertrap te word. Ek het 'n stukkie van my hart agtergelaat en sal beslis weer daar myself gaan vind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Bay View Self-Catering
Beste Heila Baie dankie vir jou mooi woorde.

Hettie P
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Pragtige, netjiese en perfekte ligging. Pragtige uitsig, skoon strand. Dit was heerlik. Baie veilig en vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Bay View Self-Catering
Dankie Hettie

Susan O
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lovely and silent with access to the beach and great for just relaxing. Awesome place, awesome landlord will definitely recommend to all my friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Bay View Self-Catering
Dankie Susan. Hoop om julle weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R3 600
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R3 600
per nag, vir 6 mense
Bespreek

467 Alice Street, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAk0CKZJVXa7dJbFC8W83eph6MeokGWbadpdCfxvqT295rIwBC8T?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense 49 5 1 5 467 Alice Street Cannon Rocks 6186 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.748592158307 26.547087101852

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang