+24
Selfsorg in Jacobsbaai

Bayside Luxury Studios

10% AF!
Winteraanbod
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 5 Jun 2026 tot 1 Aug 2026.
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 2 Korhaan Avenue, Jacobs Bay, 7380, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Bayside Luxury Studios bied gerieflike selfsorg-verblyf in Jacobsbaai, 'n prentjiemooi dorpie aan die Weskus. Dié verblyf is naby die see en het 'n gedeeltelike see-uitsig.

Gaste kan kies tussen 2 smaakvol versierde ateljeewoonstelle wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Albei woonstelle het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die beddens het gehaltelinne en handdoeke word verskaf.

Elke woonstel het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf en 'n koffiemasjien toegerus is. Albei woonstelle het 'n gerieflike sit-area met 'n TV wat lei na 'n balkon met draagbare braaigeriewe, 'n sit-area en 'n gedeeltelike see-uitsig.

Daar is gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Martie V
5.0
Lieflike plekkie, sielsrus met pragtige uitsig oor die see. Heerlik gebly, skoon en netjies, baie veilig.
Feb 2026
Leon V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig met mooi uitsig. Skoon, netjies, goeie kwaliteit verblyf en het alles wat jy nodig het.
Jan 2026
Carin P
Saam met lewensmaat
5.0
Hoogs aanbeveel - ons sal vir seker terugkeer! Ons was vriendelik en persoonlik ontvang deur ons gasheer. Sy het uit haar pad gegaan om ons gemaklik t...
Sien meer
Des 2025
Rentia H
Saam met lewensmaat
5.0
Bayside Luxury Studios: five-star self-catering at its finest. Our stay at Bayside Luxury Studios in Jacobsbaai was exceptional and it ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Jacques S
Saam met lewensmaat
5.0
Te kort. Baie skoon en gerieflike studio.
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Steve Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 2 Korhaan Avenue, Jacobs Bay, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bayside Luxury Studios het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 380
10 % AF
R 1 380 R 1 242
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 380
10 % AF
R 1 380 R 1 242
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 380
10 % AF
R 1 380 R 1 242
per nag (plek vir 2)
Bespreek

2 Korhaan Avenue, Jacobs Bay, 7380, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ecc42ac8dc81a1242d1b7de3aed28d418f6537e0105fc54831f9f52d24021899d7ce1f95d5ca2b31e226f0212fd7a0ace6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 380 nouVanaf R1 242 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 2 Korhaan Avenue Jacobs Bay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 11:00 -32.973785205484 17.886258743212
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang