- 260 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - N2, Swartvlei, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Baywater Village is 'n rustige, gesinsvriendelike oord geleë aan die rand van Swartvlei-meer in Sedgefield, langs die skilderagtige Tuinroete. Die oord bied 'n ontspannende omgewing, ideaal vir gesinne, paartjies of groepe wat selfsorgverblyf naby die natuur soek.
Elke eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, gemaklike sit- en eetareas, en 'n privaat patio. Geselekteerde eenhede sluit slaapbanke in wat geskik is vir kinders onder 12. Daaglikse skoonmaakdienste word voorsien, behalwe Sondae en openbare vakansiedae, en handdoeke word op aanvraag omgeruil. Onbedekte parkering is beskikbaar. Die oord loop op boorgatwater, en gaste word aangemoedig om drinkwater saam te bring of te koop.
Die oord bied 'n swembad, speletjieskamer, minigolf, tennisbane, vlugbal en buitespeelareas. 'n Goed gevulde kiosk is op die perseel beskikbaar, en 'n selfdienswassery word voorsien vir gaste se gerief.
Baywater Village bied direkte toegang tot Swartvlei-meer, waar gaste kanovaart, paddleboarding, buise ry, visvang en ander watergebaseerde aktiwiteite kan geniet. Die gebied is ook gewild vir fietsry en voëlkyk. Nabygeleë besienswaardighede sluit in die Sedgefield-markte, Timberlake-plaas, Sedge Links-gholfbaan en verskeie stap- en natuurroetes.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
MyResorts Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 12
Resensies 21
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- N2, Swartvlei, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Gaste dink Baywater Village het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
N2, Swartvlei, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Sien kaart- 260 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang