Sea Point Serenity
Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 48, Seepunt, 8060, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R906R634 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sea Point Serenity is groter as die normale ateljeewoonstel en bied verblyf in die hartjie van Seepunt. Die eenheid bied alles wat nodig is vir 'n naweekwegbreek, 'n kort sakereis of enigiemand wat in die Atlantiese Seekus wil gaan kuier.
Hierdie woonstel met lugversorging is geskik vir 2 volwassenes en het 'n oopplan-slaaparea, 'n sonkamer en 'n kombuis. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n TV en 2 enkelbanke. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. WiFi is beskikbaar.
Die kombuis het 'n tweeplaatstoof, kroegyskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware. Daar is talle geriewe soos restaurante, die strandfront en winkels in die omtrek. Daar is 'n veilige, aangewese parkeerplek.
Slaapplek
’n Bespreking by Sea Point Serenity sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 203
Jare op LekkeSlaap 11
Ligging
- Hoofstraat 48, Seepunt, 8060, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Seepunt Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 48, Seepunt, 8060, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom