Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Hibiscus Cottage
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
- Azalea Cottage
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Geen harde geraas na 22:00 nie. Musiek en TV moet gespeel word teen 'n volume wat slegs vir gaste hoorbaar is.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Oornaggaste wat nie by die bespreking ingesluit is nie, insluitend in voertuie of tente, word nie toegelaat sonder vooraf reëling en betaling nie.
Die eiendom behou die reg voor om die bespreking te kanselleer indien die aantal gaste die bevestigde aantal oorskry.
Bazley is 'n natuurbewaringsgebied; jag en vuurwerke is streng verbode.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
95 Ridge Road, Bazley Beach, 4220, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang