Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bazley Heights

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 20 resensies vir Bazley Heights
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Bridget B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A little gem on the South Coast.

What an amazing little gem. The unit is spacious, very well equipped, private and extremely comfortable. Theo has thought of everything, even water bowls for our Jack Russell, who loved the big, securely fenced garden. He is a charming host and available 24/7 should you need assistance. Being in a cul de sac, it's very quiet, with only the sounds of birds and the sea. A perfect place to relax and unwind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanelle T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle T
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Het meer as 20 karakters nodig. (Maar ek gaan ieder geval my luck try met meer karakters!) Bazley Heights het diep spore in ons harte kom trap. Nie net is dit 'n huisie wat alles bied nie, maar die spasie wat jy tot jou privaat beskikking het (die tuin en die swembad area) is merkwaardig. Al wat ons kan sê van die verblyf is dit was fantasties. Maar van die gasheer, Theo, kan ons volumes oor skryf! Hy is net 'n vreeslike merkwaardige mens, een van daai skatte wat jy op jou lewenspad per ongeluk raakloop en dadelik pens en pootjies op verlief raak! Hy is soos "The Phantom of the Opera". Jy sien hom nie, maar jy weet hy voorsien en sien na; na elke aspek van jou verblyf. Hy is "The Great Gatsby". 'n Sjarmante, nederige gasheer wat net wil hê jou verblyf in sy huisie moet virewig gekoester kan word! Theo. Jy en jou huisie is virewig vasgele in ons harte!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bonita B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, die honde het dit geniet en die verblyf was fantasties en goed toegerus.

Kon nie vir beter vra nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ignatius L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ignatius L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en skoon.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Milu C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Milu C

Absolutely fabulous!

Theo is such a welcoming host. He went out of his way to make sure we felt welcome. He set up water bowls for the dogs, welcome snacks (and doggy treats too), as well as a birthday gift for my mom, as that was our reason for our trip. The garden is beautiful, the scenery is just stunning, and Theo's unit is so comfortable you can't help but immediately relax.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Op die nippertjie besluit om see toe te gaan. Op Bazley Heights besluit. Beste besluit ooit. Skitterende vakansie.

Ons het op die nippertjie besluit om vir 'n week/8 dae weg te glip see toe. Na baie soek, op Bazley Heights besluit. Foto's en opsomming het ons oortuig. Vanaf eerste kommunikasie met Theo (bestuurder/eienaar) het ons besef ons het die regte keuse vir ons en ons 2 hondekinders gemaak. Met ons aankoms was ons verras met 'n warm ontvangs en boonop snapperye en ander vir ons en die honde. Die verblyf het alles wat jy oor kan droom. Jy hoef letterlik net klere en kos te bring. Die uitsig is asemrowend, veral om met die gedruis van branders wakker te word. Baie dankie Theo vir jou besonderse manier wat jy ons hanteer het. Jy het ons vakansie gemaak. Bazley is 'n wonderlike, veilige en stil plekkie. Jy sal ons beslis gou weer sien.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V
Gesin met tieners

Puik diens met lieflike mense in 'n baie netjiese eenheid.

Ek sal Bazley Heights vir almal aanbeveel wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Baie skoon eenheid met alle geriewe wat jy sal benodig. Beslis die vriendelikste gasheer wat uit sy pad uit sal gaan om jou kuier so gerieflik as moontlik te maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna C
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were in contact with host at all times. The place is perfect for up to 4 people. Big kitchen, swimming pool and play room.

Kitchen is well equipped. Good size fridge. Comfortable bed. Beautiful decor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jill M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jill M
Gesin met klein kinders

The most amazing place!

The most amazing place that is even better than your home away from home! The attention to detail is magnificent and it has everything you need for a perfect family getaway even with your family pet! The pool area is a total bonus and treats to your sunny days. Not to mention Theo The Super Host! Always on call and ready to advise and so warm and friendly. We will be back for sure! Access to the beach is a short walk down the hill on a quiet and clean beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bazley Heights se terugvoer

Dear Marais family

Thank you for your amazing review. It means so much to me. It was such a pleasure and privilege to have met you. I am looking forward to seeing you soon

Bazley Heights
Claire B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Theo could not have been any more accommodating!

Theo thought of absolutely everything - even notifying us that the national shutdown on our arrival day could hinder our progress, and offering to move our travel dates if we wanted to accommodate this unexpected consideration. The dogs jumped straight out of the car and made themselves comfortable in the fully-enclosed garden before running through the very neat apartment - while Theo welcomed us all inside. The amenities were fab, so we only needed to bring our own food along. In terms of relaxation, I think we would struggle to find a more peaceful place to rest, and the private pool was a welcome reprieve from the summer heat. Our pups were able to run free on the beach here, so I would definitely recommend this spot for folks travelling with their pooches. Thank you Theo for the amazing hospitality!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Perumal N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Perumal N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing place and tranquil.

We enjoyed the pool and the wonderful garden place is clean all essentials provided do remember to stock up.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisa L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa L
Gesin met klein kinders

Bazley Heights is 'n juweel waar die see jou in die aand aan die slaap sus. Deur die dag sing die tropiese voëls die dag om en mens kan in vrede die lewe geniet.

Theo wat Bazley Heights besit en bestuur is 'n ware manifestasie van bedagsaamheid. Ons is gegroet met 'n pakkie lekkernye vir ons, ons kinders en hondekinders. Die see is 'n klipgooi weg en mens stap die mooiste paadjie om daar uit te kom. Bazley gaan ons vir baie jare gereeld sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya K
Saam met vriende

We had a lovely stay. It felt like home away from home with a beautiful view.

Theo really made our stay very nice. If you need time to get out of the city life, this is it. Out dogs also enjoyed the open spaces.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nanette V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanette V

Fantasties! Stil! Jy kan hier kom rus en jouself weer vind!

Ek en my ma het dit so geniet! Mens moet net bietjie ver stap of ry strand toe, maar op die stoep kan mens walvisse sien terwyl jy koffie of wyn drink. Ek kom weer terug Bazley Height toe!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vernon N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n juweel in Bazley Beach

Theo, ons gasheer, het 'n klein paradys geskep. Wow, ons het die tyd terdeë geniet en boonop die kans gehad om walvisse vanaf die voorstoep te kan dophou. Pragtige see-uitsig. Ons sal beslis terug wees vir nog.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bazley Heights se terugvoer

Dit was 'n baie groot voorreg om sulke wonderlike gaste te kon ontmoet het. Ek sien baie uit daarna om julle weer te verwelkom.

Bazley Heights
Lizelle V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V
Gesin met tieners

Lafenis vir die siel.

Theo was 'n uitstekende gasheer wat ons en ons hondekinders op ons gemak en tuis laat voel het - amper soos ou vriende. Selfs met Fase 6 loadshedding het die gasstoof gesorg dat ons altyd kon koffie drink - en gelukkig steur die see haarself niks aan loadshedding nie. Dis 'n pragtige, ruim, goed toegeruste, veilige eenheid. Daar is genoeg waaiers vir warm dae en komberse vir die koeler dae. Om met die geluid van die branders in my ore aan die slaap te kon raak was presies wat ek nodig gehad het. Dankie! Met die eerste oogopslag lyk dit baie afgesonder, maar ons het gou ontdek dat die karavaanpark in Bazley 'n winkeltjie en selfs' n klein "kitskos"-kafee het. In Pennington, wat net om die draai is, het ons by die Beach Café by Impethu onsself gaan bederf met lekker kos en lekker staproetes in die natuur. Ons het verskeie kere apies, verskillende soorte bokkies en die mooiste voëls gesien - sommer van die stoep af. Salig. Ons het selfs een aand gebraai en geswem - was heerlik! Dís hoe mens moet rus!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pietro S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pietro S
Gesin met tieners

Was absoluut die moeite werd.

Theo was 'n wonderlike gasheer en het ons baie welkom laat voel. Hy het uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel en was altyd bereid om te help waar hy kon. Hondjies het dit ook baie geniet en die blyplek se decor is pragtig en baie gerieflik. Sal vir seker weer soontoe gaan.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda G
Gesin met tieners

Skoon netjiese strande, rustig en privaat.

Die eienaar Theo was 'n fantastiese gasheer, ons onmiddelik laat welkom voel, al die nodige plekke uitgewys waar mens kan gaan eet, swem, ry, en avontuurlik kan wees, klem op privaatheid is maar net die top punt. Ek sal enige iemand voorstel wat die kalmte en rustigheid van Bazley sal geniet. Theo ons wens jou alle sukses toe vir die jaar asook die nabye toekoms. Bazley Heights sien ons defnitief weer.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika V
Gesin met tieners

Heerlike uitrus!

Baie netjiese, moderne woonstel met see-uitsig. Theo is 'n wonderlike gasheer en maak seker mens benodig niks. Groot erf met lieflike swembad wat my kinders en hondjies terdeë geniet het. Rustig en veilig. Sal graag teruggaan!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isaac S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isaac S
Gesin met klein kinders

Was a home away from home.

Theo (owner) was very welcoming and made our stay comfortable, overall a great host. The interior decor/design was brilliant, brings a sense of calmness and homeliness.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-weg 105, Bazley Beach, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA380ee7762c025331392fb51db92dfec4ba2186e35827767469972ccb2cf9e52b7ff0a109ec76bc7d43951811cd26f1efc4b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 105 Ridge Road Bazley Beach 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -30.429570612126 30.669604498757