Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Be My Guest

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Helena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Be My Guest
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Elize R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize R
Saam met vriende

Dit was baie gerieflik.

Die eienaar van Be My Guest was vriendelik, behulpsaam en kon nie genoeg vir ons doen nie. Die geriewe het ons gepas en alles was silwerskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Be My Guest se terugvoer

Beste Elize, baie dankie vir jou ondersteuning, ons waardeer dit opreg. Vriendelike groete, Helena en Dave.
Be My Guest.
Alberton.

Be My Guest
Jaco D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cozy and pleasant.

Very nice, cozy and pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Be My Guest se terugvoer

Baie dankie, Jaco. Dit was wonderlik om julle hier te hê. Beste groete. Helena by Be My Guest Alberton

Be My Guest
Bertus S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus S
Besigheidsreis

Die kamer was uiters netjies en skoon, baie keurig en gerieflik.

Wat 'n heerlike en gerieflike plekkie. Die kamer is baie ruim en keurig versier. Alles wat jy nodig het en baie ruim. Dit is 'n baie rustige omgewing en loopafstand vanaf 'n groot winkelsentrum.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael J
Besigheidsreis

Aangename verblyf in 'n stil omgewing.

Goeie ligging in 'n rustige omgewing. Gasvrou is baie vriendelik en bedagsaam. Kamer is netjies en gerieflik. Sien julle weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertie C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en goeie ligging.

Vriendelike ontvangs en skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malatji Frans M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Malatji Frans M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was lovely and quiet.

It is a very nice place. I like the tranquility of it. You have peace of mind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Refiloe M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Refiloe M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice, cosy and warm stay.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Be My Guest se terugvoer

Dear Refiloe. Thank you for your support. It is Guest like you make it worth it to be there. Looking forward to seeing you again. Kind regards. Helena and Dave.
At Be My Guest. Alberton.

Be My Guest
Lauren B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lauren B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike plek, het dadelik tuis gevoel.

Die mense was baie vriendelik, het seker gemaak daar was selfs melk en koue waterbottels in die yskas gewees. Vir lekker koffie in die oggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Be My Guest se terugvoer

Beste Lauren. Baie dankie vir julle ondersteuning ons wardeer dit opreg.
Groete Helena.
Be My Guest
Alberton.

Be My Guest
Adri T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adri T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, netjies en baie tuis gevoel.

Ons het dadelik welkom en tuis gevoel met aankoms. Be my Guest is defintief 'n uitstekende oornagplekkie. Ons sal weer daar oornag. Die ligging, veiligheid en kliëntediens was uitstekend gewees. Kamer was baie netjies en mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Be My Guest se terugvoer

Beste Adri. Baie dankie vir julle ondersteuning. Ons wardeer dit opreg.
Groete Helena.
Be My Guest.
Alberton.

Be My Guest
Sandy H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid was ongelooflik! Alles wat nodig is vir 'n gemaklike kuier was in die kamer.

Baie goeie ligging, winkelkompleks binne minute weg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Be My Guest se terugvoer

Beste Sandy en Rob.
Baie dankie vir julle ondersteuning. Ons hier by Be My Guest waardeer dit opreg.

Be My Guest
Salome L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean, owner very accommodating.

Helena, thank you very much for the few days we spent with you, thank you for your hospitality. Our stay was enjoyable and the facility was very clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Be My Guest se terugvoer

Dear Salome, thank you for staying with us. Kind Regards. Helena. Be My Guest.

Be My Guest
Ofentse N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ofentse N
Saam met vriende

We had an amazing weekend.

Treatment was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirko V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Dirko V
Enkelreisiger

Netjies.

Netjies en skoon. Vriendelike gasheer en gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Be My Guest se terugvoer

Beste Dirko, baie dankie.
Dit was n voorreg om jou hier by Be My Guest te verwelkom.
Ons wardeer dit opreg.
Groete,
Helena en Dave.

Be My Guest
Solly S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Solly S
Enkelreisiger

Gasvry en baie gerieflik.

Baie netjies en skoon. Die kamer het alles wat jy nodig het, en meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Be My Guest se terugvoer

Beste Solly en Pauline,
Baie dankie.
Dit was n voorreg om jou hier by Be My Guest te huisves.
Groete,
Helena en Dave.

Be My Guest
Coert V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coert V

Was heerlik!

Helena en haar gesin was soo gasvry en vriendelik. Sy het ons verblyf baie spesiaal gemaak. Dankie liewe Helena!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en verwelkomend.

Wat 'n lekker verrassing om sulke gasvrye en vriendelike mense te ontmoet. Dankie Helena, Morne, Esme en Dave dat julle ons soos familie laat voel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izelle G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle G
Enkelreisiger

Very kind hostess and friendly environment.

The room is very clean and comfortable. The hosts are friendly and very helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Be My Guest se terugvoer

Beste Izelle, baie dankie vir jou ondersteuning. Dit was 'n groot plesier om jou as gas te gehad het. Nog maals dankie.
Groete, Helena

Be My Guest
Frances L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frances L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voorwaar die pragtigste plek. Die mense is voorwaar mense mense. Jy voel voorwaarlik tuis.

Ek sal 100% Be My Guest vir oud en jonk aanbeveel. Jy voel voorwaar tuis. Sal enige tyd weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Be My Guest se terugvoer

Dear Frances.
Thank you for your support and good review.
Kind Regards.
Helena.
Be My Guest.

Be My Guest
Kagiso N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kagiso N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect and peaceful.

It is a place to rest yourself.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Be My Guest se terugvoer

Dearest Kagiso,
Thank you.
You are welcome.
Kind Regards
Helena

Be My Guest
Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mopanie-laan 40, General Alberts Park, Alberton, 1449, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdade2bb6fc23563ba31562e4794793182b7cf2c0e8bcdb6da17bd1a988459792221c95b50732b9364611436842d36ad06c6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 19 5 1 5 40 Mopanie Avenue General Alberts Park 1449 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.289797 28.125476
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem