Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Be My Guest

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Croydon Circle-straat 6, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Be My Guest is 'n woonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in 'n rustige buurt in Port Alfred.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed, oorgenoeg kaste en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die slaapkamer het 'n TV met DStv.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskassie en verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolf en ketel toegerus. Buite is daar braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Gaste hoef nie oor beurtkrag te bekommer nie, want die woonstel is met 'n omsetter toegerus.

Die woonstel is naby inkopiesentrums en restaurante. Kelly's Beach is net 1,2 km vanaf die verblyf.

Slaapplek

’n Bespreking by Be My Guest sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Kroegyskas

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Be My Guest
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bongie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 5

Ligging

  • Croydon Circle-straat 6, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Be My Guest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Croydon Circle-straat 6, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9398974c305b3afcec7e5d7fc99c2e296c89be4e1d4a549d6ff8a424f26fa2ed3ee1870a6f1e3890a294fd3b4795ce1608dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 6 Croydon Circle Street Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.6061339 26.8776678
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem