+11

Beach Break Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ostende Building, 296 Beach Road, Seapoint, 8060, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 580 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Beach Break Place bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Seapunt, Kaapstad. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp en spog met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook beskikbaar. Die viersitplek-etenstafel is perfek vir etes. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, en gratis WiFi. Dit bied ook 'n asemrowende uitsig oor die see. Die eenheid het ook 'n rugsteunkragopwekker om beurtkrag te vermy.

Die woonstel is net 1 minuut se stap van die strand af en 2 minute se stap vanaf die hartjie van Seepunt, waar gaste van Kaapstad se gewildste restaurante, kafees, winkels en kroeë kan vind.

Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jessica Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Ostende Building, 296 Beach Road, Seapoint, 8060, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 580
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 580
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 580
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ostende Building, 296 Beach Road, Seapoint, 8060, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83e6b9c1c89746b6584d15999f1fbd29cc7539f6fc62bbd83b5797f71ab0a3497cfd65a33455fb9cf01eb549f58861d46b9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 580 per nag (plek vir 4) Ostende Building 296 Beach Road 8060 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.919844025016 18.382218169075

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang