4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 121 Hoof Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Beach Breakaway is 'n selfsorg-woonstel vir 4 gaste met see-uitsigte in Langebaan.
Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-leefarea bied uitsigte oor die strand. Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas en wasgeriewe. In die sitkamer is daar 'n TV met DStv, en onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Die beskutte stoep het 'n braai-area en privaat parkeerplek word voorsien. Rook is verbode by Beach Breakaway en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Dis stapafstand vanaf verskeie restaurante en Langebaan is perfek vir watersportsoorte. Tientalle voëls, plante en diere kan in die Weskus Nasionale Park besigtig word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Gizelle Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 52
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 121 Hoof Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Beach Breakaway het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
121 Hoof Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang