Beach Breaks @ Emerald Bay
4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - B109 Emerald Bay, Greenways Golf Estate, Strand, 7130, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Beach Breaks @ Emerald Bay is 'n luukse woonstel met goeie sekuriteit en toegang tot 'n 18 putjie-gholfbaan op die rustige Greenways Gholflandgoed in Strand. Dit spog ook met asemrowende see-uitsigte en 'n rustige atmosfeer.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n bad. WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea het lugversorging, sitplek, 'n TV, 'n etenstafel en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die balkon het asemrowende see- en berguitsigte. Buite het gaste toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Beach Breaks @ Emerald Bay is gerieflik naby gewilde restaurante en winkels geleë. Met die strand binne maklike bereik, kan gaste 'n perfekte strandwegbreek geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Evi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- B109 Emerald Bay, Greenways Golf Estate, Strand, 7130, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
B109 Emerald Bay, Greenways Golf Estate, Strand, 7130, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang