Beach Club 165
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 28 Jun 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kerkstraat, Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
-
Vanaf
R950R855 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Beach Club 165 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die Hermanus Beach Club-oord. Die woonstel het 'n pragtige see-uitsig en is ideaal vir 'n paartjie.
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n TV, plafonwaaier en oorgenoeg kasruimte. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Gaste kan etes by die aangrensende etenstafel geniet en op die rusbank in die sitarea ontspan. Daar is ook 'n TV met Showmax, Netflix, YouTube en gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot die kompleks se geriewe soos die swembad, braaigeriewe, putt-putt-baan, tennisbaan, gimnasium en 'n klubhuis. Die ligging van die eenheid is naby die dorp, winkelsentrums en restaurante. Dit is ook naby die nuwe hawe met restaurante en ander aktiwiteite.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Esti Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Kerkstraat, Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Beach Club 165 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kerkstraat, Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap