4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Main Road, 2 Meerenvlei, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Beach Cottage is 'n goed toegeruste, knus en gemaklike selfsorgkothuis in die Meerenvlei-kompleks in Kleinmond. Dit is naby verskeie winkels en restaurante, sowel as 'n veilige Blouvlag-swemstrand geleë.
Hierdie lieflike kothuis bied slaapplek vir tot 4 volwassenes en 1 kind en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, lugbraaier, koffiemasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het 'n platskerm-TV. 'n DStv-verbinding is beskikbaar. Die leefarea maak oop na 'n lieflike sonkamer met glasomhulsel, 'n eetkamertafel, stoele en bankies, en 'n futon met beddegoed wat 'n ekstra gas teen 'n ekstra koste kan akkommodeer. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is verskeie wasgoedgeriewe in die area beskikbaar vir wasgoed.
Meerenvlei bied maklike toegang tot die strand en strandmeer, en roeibote is beskikbaar om op die strandmeer te huur.
Restaurante en winkels is binne loopafstand.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Kay Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Main Road, 2 Meerenvlei, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Gaste dink Beach Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Main Road, 2 Meerenvlei, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang