+14
Selfsorg in Hermanus

Beach Cottage 2

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Davy C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

A gem very close to the sea. A very spacious and very well-maintained cottage. A lovely view from the balcony and from the living area upstairs. A paved cliff walk along the sea front (all the way to Onrus beach and beyond). Only a short 10-15 min drive to Hermanus waterfront. Very friendly and helpful hosts not far away if anything was needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Merlize A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

10/10 experience and highly recommend visit. 10/10 experience! Stunning views, the place is very neat and spacious. The owner and staff were very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra Maartens M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lafenis vir die siel met uitsig so ver jy kyk! Wat 'n asemrowende uitsig van die balkon, leefarea en boonste slaapkamer! Die geruis van die branders, skaars 20 meter van die ruim huis, was 'n lafenis vir die siel! Mooi en rustige omgewing met 'cliff paths' vir stap/draf al langs die see af! Ons is verwelkom met 'n heerlike bottel wyn en sjokolade! Kan Beach Cottage 2 beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Excellent. We had a pleasant time with there being DStv to watch the disappointing Stormers and the valiant Bulls and Sharks beating their opponents. Grand Prix and cricket, in fact the ideal indoor place in winter to watch an array of sports and chill in front of the fire. Really enjoyable memories among golfing friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
O'Nel
Beach Cottage 2
Dear John Thank you for your very positive review of Beach Cottage 2. It's a place that is so close to our hearts, and we just love it when our guests experience it the same way that we do. Hoping to welcome you back again in the future.

Chanel D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Vrede en vreugde. So lekker! Sien uit om weer te kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
O'Nel
Beach Cottage 2
Dankie, Chanel Ons sien uit om julle weer terug te verwelkom

Ellouise D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Lovely stay. In Onrus (not Hermanus as advertised), but lovely nonetheless.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anri D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Fantasties. Pragtige plek! Mooi skoon en alles daar wat jy nodig het. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fransie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Ons het heerlik gebly! Ons het 'n heerlike naweek by Beach Cottage 2 gehad. Alles was skoon en netjies toe ons arriveer. Alle inligting was duidelik. Die huis is goed toegerus. 'n Mooi see-uitsig vanaf die stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
O'Nel
Beach Cottage 2
Beste Fransie Ons is so bly julle het lekker by Beach Cottage 2 gekuier en waardeer julle goeie terugvoering. Dit is altyd lekker om positiewe terugvoering te kry oor die plekkie wat ons so na aan die hart lê. Kom kuier asb. sommer gou weer! Vriendelike see-groete Anine & O'nel

Jean-marie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Wat 'n lieflike huis. Gemaklik en goeie waarde vir geld. Ons het ons naweek weg baie geniet. Die see-uitsig, stappies langs die see en die ontspan op die stoep was presies wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
O'Nel
Beach Cottage 2
Beste Jean-Marie Jou resensie som so mooi die 'essence' van Beach Cottage 2 op. Ons is so bly julle kon al die mooi uit jul tyd by die cottage put en dat jul dit ook in jul resensie deurgegee het. Kom kuier asb. sommer gou weer!

Marcelle S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Great! Very pleasant - nice and close to the beach!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
O'Nel
Beach Cottage 2
Dear Marcelle We are glad you had a great stay. Please come and visit again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

O'Nel Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 159

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 880
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 880
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 880
per nag (plek vir 8)
Bespreek

43 Kandelaar Street, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM1ODBhYmYxLTYyNTEtNGZlNy1iZjAwLTBlZTZjMWIwM2I3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 880 per nag, vir 8 mense 58 5 1 5 43 Kandelaar Street Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4203059 19.151201
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang