Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Forest Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Heinz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 55 resensies vir Beach Forest Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Vusumuzi M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vusumuzi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

It was wonderful, quiet, and the pool area was lovely.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Enkelreisiger

Naby die strand en naby lekker restaurante.

Geleë in 'n baie mooi area en naby die strand en lekker restaurante. Sal definitief Beach Forest Lodge aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Forest Lodge se terugvoer

Baie dankie, Jan. Ons is bly jy het dit geniet. Groete, Heinz en Corlia.

Beach Forest Lodge
Suzette J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, lieflike natuurskoon en oulike kuierplekkies in die tuin.

Heinz is uiters tegemoetkomend en aangenaam. Niks was te veel moeite vir hom nie. Baie dankie! Ons het ons verblyf en besoek aan Ballito terdeë geniet. Die steiltes t.o.v die oprit en parkering is vir my persoonlik stresvol. Daar is egter baie meer pros as cons. Ns: Ouer mense kan dalk sukkel met die baie trappe, maar dit het ons fikser gemaak (62 & 58 jaar oud).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Forest Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap, bly julle het dit geniet, tot volgende keer.

Groete
Heinz en Corlia

Beach Forest Lodge
Clarissa V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clarissa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Baie rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aj S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aj S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker blyplek, oulike eienaars.

Ons het lekker gebly, die eenheid waarin ons gebly het was goed toegerus en het als gehad wat ons nodig gehad het. Die eienaars, Heinz en sy vrou, was baie vriendelik en verwelkomend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Forest Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die mooi review, ons is bly julle het dit geniet.

Groete
Heinz en Corlia

Beach Forest Lodge
Diana W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana W
Enkelreisiger

It was a wonderful experience, highly recommended.

I stayed with my two Maltese in the most tasteful environment. The garden is beautiful, the setting is so great that to just stay at the unit, is a relaxing experience on its own. The property offers a beautiful additional area to spend time at the pool or sit in the garden in the most stunning surroundings. Service and friendliness were outstanding! Privacy is another bonus, absolutely essential for some guests. Walking distance to the beach, and close to restaurants. Safety was immaculate, which coming from Gauteng was so peaceful. I would love to go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Forest Lodge se terugvoer

We are so glad you enjoyed your stay with us. We love our natural garden that constantly evolves itself as nature does, truly unique.

Greetings,
Heinz and Corlia

Beach Forest Lodge
Martin V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Martin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en ontspanning woud-atmosfeer.

Baie rustige omgewing. Lekker swembad en braai-area. Klein, maar alles wat jy nodig het in die eenheid. Kon ongelukkig nie die lugversorging gebruik met die sonkrag nie. Die kamer is baie warm omdat dit 'n betondak het. Die eienaar is baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Forest Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, bly julle het dit geniet. Ongelukkig kan die lugversorging nie werk as daar loadshedding is nie, omdat dit net te veel krag trek en die batterye nie lank gaan hou nie. Dan sit almal sonder ligte.

Groete,
Heinz en Corlia

Beach Forest Lodge
Anika V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place with great people.

Will go there again with a smile.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Forest Lodge se terugvoer

We are glad you enjoyed your stay with us and that you had a great holiday. Till next time.

Greetings,
Heinz and Corlia

Beach Forest Lodge
Soreta S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soreta S
Gesin met klein kinders

Rustige en netjies plek.

Ons het al die pad van Parys af gegaan Ballito toe. Was vriendelik ontvang. Ons blyplek was heerlik. Skoon en baie netjies. Heinz is 'n vriendelike gasheer. Sal die plekkie vir enigiemand aanbeveel. Ons kom definitief weer hier kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Forest Lodge se terugvoer

Dit was 'n groot plesier om julle te kon huisves, ons is bly julle het dit geniet.

Groete
Heinz en Corlia

Beach Forest Lodge
Meranda V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meranda V
Saam met vriende

Pragtige tuin, beste ligging en die heel beste gasheer!

Sal graag weer wil kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Forest Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, tot volgende keer. Groete, Heinz en Corlia

Beach Forest Lodge
Betsie V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelukkig het die groot hotelle die seestrook opgeneem.

Al die groot strande moet jy in die pad parkeer en alles afdra onder toe op sulke lendelam houtpaadjies. Geensins rolstoelvriendelik. By Beach Forest Lodge is Sarah en haar span puik. Die eenheid is silwerskoon. Ons 2 hondekinders kon saamkom. Sal definitief Beach Forest Lodge met die grootste plesier aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Forest Lodge se terugvoer

Hi Betsie! Thanks for your review, it was a little unfortunate that there were a couple of days of unseasonable rain whilst you were here. I so enjoyed meeting you and the doggies and am so happy you enjoyed your stay with us. Ballito is built up on the beachfront but we love our wooden walkways which allow you to walk the length of the beaches. Some did have a little damage during the floods which may still need some small repairs but they are all certainly still very walkable. We hope that you will return to Beach Forest Lodge again in the future! Warm regards, Sarah

Beach Forest Lodge
Charlene O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, we enjoyed the stay despite the persistant rain.

The owner, Sarah communicated with me directly via WhatsApp, which makes you feel valued and welcome. Sarah met us upon arrival herself, showed us to the unit and explained everything in detail, she even told us of a couple of nice restaurants which we visited. No picking up and dropping off of keys from a designated location, which is a welcome change. We enjoyed our stay and would definitely visit again. Thanks again for everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Forest Lodge se terugvoer

Hi Charlene, thanks for your review - I’m
So glad you managed to enjoy your stay despite the weather! Thank heavens you missed the floods! Hope to see you again! Warm regards sarah

Beach Forest Lodge
Surene F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Surene F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay.

Relaxing in the most beautiful lush garden. Comfortable and cozy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Forest Lodge se terugvoer

Hi Surene,
Many thanks for your lovely review.
So glad you enjoyed your stay with us.
Warm regards, Sarah.

Beach Forest Lodge
Sue L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue L
Saam met vriende

Heerlike ondervinding, sal graag weer wil gaan. Sarah is 'n baie aangename, hartlike gasvrou.

Die tuin is pragtig met al die bome en lowerryke plantegroei. Baie netjiese, goedversorgde swembad. Tuin sowel as swembad geniet elke dag aandag. Werklik 'n lushof!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Forest Lodge se terugvoer

Hi Sue
Many thanks for your lovely review of Beach Forest! We also enjoyed having you stay with us - along with your lovely little doggy whose face I still miss! Hope to see you again very soon.
Kind regards
Sarah

Beach Forest Lodge
Johann L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie is by uitstek 'n rusplek!

Die tuin is pragtig, idillies mooi. Die eenheid was pragtig skoon en netjies! Komplimente aan die eienaar Sarah! Dankie aan Sarah wat ons te alle tye ingelig gehou het m.b.t vervroegde okkupasie met ons aankoms. Sarah het ons verblyf 'n plesier gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Forest Lodge se terugvoer

Hi Johann! Thank you for your lovely review and compliments! We really hope that we will see you again soon!

Beach Forest Lodge
June T - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
June T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was great it was very homely and we loved every minute.

I would recommend the Beach Forest Lodge to my friends and family. A lovely place to holiday with your pets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Forest Lodge se terugvoer

Thank you so much for your review of Beach Forest Lodge! I am so pleased that you enjoyed your stay with us and we certainly enjoyed meeting you!

Beach Forest Lodge
Cindy M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy M
Saam met vriende

Highly recommended!

A great place to stay, it offered all we needed and much more. Clean, spacious, secure and friendly. Lovely tropical setting with a short walk to the various beaches. Great for a business stop over or holiday break. Pity we could not stay longer, thank you for your great hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Forest Lodge se terugvoer

Hi Cindy, thank you so much for your lovely review. We really appreciate each and everyone as it helps us to know how our guests experience their time with us. I am so pleased that you enjoyed it so much and found everything to your satisfaction. Hope to see you again. Warm regards, Sarah.

Beach Forest Lodge
Wilhelm D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilhelm D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees. Net jammer dit is nie kindervriendelik nie.

Solank jy sonder klein kinders daar is, is als reg. Dan ook jammer dat ons nie geweet het dat die een swembad toegemaak is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Forest Lodge se terugvoer

Hi Wilhelm,
Thank you for your review of Beach Forest Lodge. We always appreciate the fact that people take the time to review us.
The second swimming pool that you refer to has been closed for many years. I think that you came many years ago when it was Ballito Forest Lodge, before I bought it in 2015. Unfortunately, that pool was in a bad state of disrepair when I bought the property, there were water restrictions, so we were unable to repair or fill it due to this.
We always welcome everyone's children and love having families to stay. We just have a quiet time before 07h00 in the mornings for the consideration of all guests.
Warm regards, Sarah.

Beach Forest Lodge
Déhan B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Déhan B
Gesin met klein kinders

Wonderful setting, almost felt like being in Bali.

Rooms are clean, beds are perfect. Pool is a great bonus, would have loved a longer stay. Sarah is a wonderful Hostess. Highly recommend staying here when in Ballito.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Forest Lodge se terugvoer

Hi Dehan and family, thank you for your lovely review of Beach Forest Lodge.
I am so pleased that you enjoyed your (short) stay with us! Hopefully, you can come again for longer next time!
Warm regards,
Sarah

Beach Forest Lodge
Keamogetswe M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keamogetswe M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing stay.

Sarah is an incredible host, warm and friendly. She alerted us of everything in and around the area, including loadshedding. She’s really wonderful. Would be calling again really soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Forest Lodge se terugvoer

Thank you Kea for your five star review of us! I’m so pleased that you enjoyed your stay with us! We would love to see you again...

Beach Forest Lodge
Hendrik B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek, sentraal geleë en veilige parkering.

Ons het baie lekker gebly, rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Forest Lodge se terugvoer

Hi Hendrik,
Thank you for your review of Beach Forest. We would love to see you both again.

Warm regards
Sarah

Beach Forest Lodge
Anton M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was great.

We will definitely book again later this year! We enjoyed a wonderful stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was wonderlik.

Ons sal beslis weer later vanjaar bespreek! Ons het 'n wonderlike tyd gehad.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Forest Lodge se terugvoer

Dear Anton,

Thank you so much for the lovely review! We so enjoyed having you three with us and would love to have you back again!

Warm regards,
Sarah

Beach Forest Lodge
Naas L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Naas L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en stil.

Baie lekker gebly. Baie mooi en stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Forest Lodge se terugvoer

Hi Naas, thank you for taking the trouble to review us at Beach Forest Lodge. I am so pleased that you had a peaceful and restful stay with us! We hope to see you again.
Kind regards,
Sarah

Beach Forest Lodge
Lida O - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida O

Pragtig en die naam sê dit alles!

Beach Forest Lodge is perfek geleë, naby lughawe, briljante eet plekke, loopafstand van die strand en baie veilig. Plekkies is regtig goed toegerus en baie stylvol toegerus, met buite leefareas en tuin en swembad wat so ontspannend en privaat is. Die personeel en eienaar se kliëntediens is puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Forest Lodge se terugvoer

Good day Lida,

Thank you so much for your lovely review of Beach Forest. I am so pleased that you enjoyed your stay and hope that it gave you some relaxing downtime. We would love to see you again sometime in the future!

Kind regards
Sarah

Beach Forest Lodge
Marelize V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Idillies, puik diens en wonderlike atmosfeer!

Ons het ons tiende huweliksherdenking by Beach Forest Lodge gevier, was vriendelik ontvang, het dadelik tuis gevoel en die kamer was skoon, stylvol en goed toegerus. Sarah het ekstra moeite gedoen, die ligging is stapafstand van die strand af, en mens kan die see hoor terwyl jy slaap. Was die perfekte ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gerieflik.

Dit is 'n heerlike plek om te bly en mens voel deel van die natuur!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Forest Lodge se terugvoer

Hi Susan,
Thank you so much for staying with us and for taking the time to review Beach Forest Lodge. Sorry that you were only with us for one night, and we hope to see you again in the future!
Kind regards,
Sarah

Beach Forest Lodge
Riaan J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit geniet.

Baie vriendelik en behulpsaam. Woonplek skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Forest Lodge se terugvoer

Dear Riaan

Thank you so much for staying with us and for taking the time to review us with Lekkeslaap. We are glad that you enjoyed your stay and really hope that we will see you again in the future.
Kind regards
Sarah

Beach Forest Lodge
Retief V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retief V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het baie lekker gebly. Goed geleë en baie lekker omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Forest Lodge se terugvoer

Dear Retief,

Thank you for taking the time to review us at Beach Forest lodge. I am pleased that you enjoyed your short stay! We hope to see you again.

Kind regards,
Sarah

Beach Forest Lodge
Shirley S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shirley S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sarah is 'n uitstekende gasvrou en die plekkie is baie goed toegerus en ingerig.

Gerieflik na aan die strand en winkelsentrums.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Forest Lodge se terugvoer

Good day Shirley

Many thanks for your review of Beach Forest Lodge. We would love to have you stay with us again!

Kind regards
Sarah

Beach Forest Lodge
Deirdre K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deirdre K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was gemaklik en lekker.

Wonderlike plek vir vakansie. Dit sou net beter gewees het as ons die see kon sien waarvan ons gebly het maar kon wel die see hoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Forest Lodge se terugvoer

Goeiedag Dierdre,

Thank you for your review of Beach Forest Lodge! I am so glad you enjoyed it, even though does not have a sea view, I too would like to take the tops off a few of the trees!.
We would love to see you again.

Kind regards
Sarah

Beach Forest Lodge
Juanita S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita S
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie aangenaam en vreeslik mooi!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Forest Lodge se terugvoer

Goeiedag Juanita,

Thank you for your lovely review and rating of Beach Forest Lodge. Please come back and visit us again!

Regards
Sarah

Beach Forest Lodge
Andrea B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea B
Saam met vriende

Was baie beïndruk met die plek en vriendelike diens.

Dit is beslis die waarde vir geld werd, ons het heerlik gebly, baie netjies en goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Forest Lodge se terugvoer

Hi Nadia,

Many thanks for your lovely review of Beach Forest Lodge! So pleased that you enjoyed your stay with us. Hope to see you again soon.

Regards
Sarah

Beach Forest Lodge
Dewald P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verskriklik lekker gebly en gekuier.

Sarah is baie vriendelik en behulpsaam. Die plek was fantasties en het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Forest Lodge se terugvoer

HI Dewald,

Many thanks for your review of Beach Forest Lodge! We look forward to seeing you again soon.
Kind regards,
Sarah

Beach Forest Lodge
Anel P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel P

Perfek geleë.

Dit was werklik 'n plesier om by Beach Forest Lodge tuis te gaan. Meeste besoekers sal kan beaam dat Sarah 'n fantastiese gasvrou is wat persoonlik betrokke is - 'n aanduiding hiervan is in die vorm van haar kuns wat in ons eenheid te vinde is. Dis goed geleë en ons het sommer baie tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Forest Lodge se terugvoer

Thank you Anel, for your lovely review of Beach Forest. We hope that we will see you again.
Regards, Sarah.

Beach Forest Lodge
Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande D
Gesin met klein kinders

Pragtige, netjiese, skoon plekkie!

Pragtige skoon eenheid wat baie prakties ingerig is. Sharon is perfekte gasvrou en doen baie moeite om jou te laat tuis voel. Die tuin en ontspanningsarea is asemrowend. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Forest Lodge se terugvoer

Hi Yolande, thank you for the awesome review. So glad that you enjoyed your stay with us at Beach Forest Lodge. Please come back to visit again.
Regards, Sarah

Beach Forest Lodge
Marlein G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlein G
Gesin met klein kinders

Heerlike tyd gehad.

Net jammer mens kan nie die see sien nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Forest Lodge se terugvoer

Hi Marlein,

Thank you for your review. I am glad you enjoyed it, even though the weather was not at all kind to you. Yes, a sea view only from the shower window and top of the stairs. We hope that you enjoyed the tropical gardens and forest though. Look forward to seeing you again on another occasion. Regards, Sarah

Beach Forest Lodge
Danie R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonder netjies en rustig, 'n huis weg van jou huis.

Ons was baie vriendelik ontvang deur die eienaar Sarah. Die gerief is in 'n besondere stil deel van die dorp. Geriewe is voldoende en van goeie standard. Veilige parkering word verskaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Forest Lodge se terugvoer

Hi Danie,
Many thanks for your review of Beach Forest Lodge. We enjoyed having you stay with us and we do hope that we will see you again in the near future.

Kind regards,
Sarah Waite

Beach Forest Lodge
Khutso R - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khutso R
Saam met eggenoot / lewensmaat

I enjoyed my stay at Beach Forest Lodge, the place is a bliss.

Sarah was very welcoming and friendly. She made sure that we were well settled and was there when we needed anything. She even went as far as checking up on us while traveling to Beach Forest Lodge and told us to expect some traffic as there was major delays on the highway due to a shoot out that happened earlier. It was a pleasure staying at her establishment and I would recommend it to family and friends when visiting Ballito.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Forest Lodge se terugvoer

Hi Khutso,
Many thanks for your lovely review of Beach Forest Lodge. I am so happy that you enjoyed your stay with us. We hope to see you again, very soon.
Kind regards,
Sarah Waite

Beach Forest Lodge
Raeesa K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raeesa K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay!

My husband and I had a lovely stay at Beach Forest Lodge. It was the ideal place for our honeymoon. Sarah and her team are amazing and helpful people. We would definitely recommended this place to people looking for a peaceful getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Forest Lodge se terugvoer

Hi Raeesa,

Thank you for the review. I am so pleased that you enjoyed your honeymoon at Beach Forest Lodge, I always feel very honoured when people choose to be here for such a special occasion. We really hope to see you again soon.

Regards,
Sarah

Beach Forest Lodge
Suzette G - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette G
Enkelreisiger

Alles was perfek en dit is die beste waarde vir geld wat ek nog gevind het.

Lodge is in loopafstand van die strande en 'n paar lekker eetplekke en 'n Spar. Bietjie verder is die nuwe Mall, Ballito Junction, groot en modern. Die lodge is "self catering" - alles wat nodig is, is in die verblyf-eenhede wat ook baie stylvol, skoon en netjies vertoon. Die lodge lyk presies soos dit op die foto's geadverteer word. Stil en rustige omgewing, kan ook heerlik ontspan langs die swembad. Uitstekende kliëntediens en Sarah (eienaar) is baie vriendelik en ek het waarlik tuis gevoel. Ek sal Beach Forest Lodge ten hoogste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Forest Lodge se terugvoer

Thank you very much, Suzette. I am so happy that you enjoyed your stay here and that you found everything to your liking. We enjoyed having you for that lovely, long time and I am so pleased that everything worked out for you. I hope to see you again very soon.
Regards,
Sarah

Beach Forest Lodge
Willem S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en goed geleë in Balito. Ontvangs en behandeling as gas was uitstekend.

Die eiendom is geleë in n baie stil buurt. Omgewing baie mooi. Die strand, restaurante en winkels is stapafstand van die woning af. Ek sal hierdie plek weer gebruik vir vakansie en dit sterk aanbeveel by familie en vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmeralda V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmeralda V

Knus, skoon en ideaal geleë.

Pragtige tuin en eenhede. Baie privaat en stapafstand van verskeie restaurante en strand. Hoogs aanbeveel vir n rustige wegbreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Forest Lodge se terugvoer

Hi Esmeralda,
Thank you so much for your review of Beach Forest. We enjoyed having you stay with us and I am very happy that all was to your liking. Let's hope you can come back again when in need of a de-stress and relaxing time.
Kind regards,
Sarah

Beach Forest Lodge
Deon M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Deon M
Gesin met klein kinders

Baie tevrede.

Goed geleë en baie netjies. Briljante kliëntediens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Forest Lodge se terugvoer

Dear Deon,

Thank you for your review. Hopefully next time we will see you for a longer stay!

Kind regards,
Sarah

Beach Forest Lodge
Jm D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jm D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, voel lekker om daar te bly.

Die uitleg is baie mooi. Die kamers baie mooi, baie goeie smaak met die mooimaak van die eenhede en die omgewing rondom die swembad. Dit is 'n plek wat ek graag sal aanbeveel vir my vriende en my kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Forest Lodge se terugvoer

Thank you Ria and Jan, for your lovely review of Beach Forest Lodge. We are so happy that you enjoyed it and we would be very happy to have you back again any time, with your friends and family.
Kind regards,
Sarah

Beach Forest Lodge
Hansie S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hansie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustig.

Ontspanne rustige omgewing met natuurlike plantegroei en diere lewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Forest Lodge se terugvoer

Dear Hansie and Anita,

Many thanks for your review of Beach Forest Lodge. We are so happy that you enjoyed your stay. We hope to see you again in the not too distant future!

Warm regards,
Sarah Waite

Beach Forest Lodge
Anusha R - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anusha R

Excellent time spent at beach Forest Lodge.

See star rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Forest Lodge se terugvoer

Hi Anusha,
Thank you so much for the review. It was really lovely having your family stay with us for the wedding weekend. We are looking forward to seeing you again when you have more time to relax.
Kind regards,
Sarah

Beach Forest Lodge
William B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
William B
Besigheidsreis

Rustig met wonderlike atmosfeer.

Baie lekker gebly rustig en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Forest Lodge se terugvoer

Thank you William for taking the time to review Beach Forest Lodge. I am glad you enjoyed it and we hope to see you again.
Regards,
Sarah

Beach Forest Lodge
Sonja G - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Sarah, die eienares het ons met soveel vriendelikheid ontvang. Ons het van O.R. Tambo ingevlieg King Shaka toe en was 2 ure voor ons tyd wat ons mag ingeboek het. Sy het net gesê ons moet deurkom en inboek. Die eenheid was netjies en veilig. Nabygeleë restaurante wat dit ook fantasties maak. Hoogs aanbevole.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Forest Lodge se terugvoer

Thank you Sonja for your review! I am so pleased that you had an enjoyable time with us at Beach Forest and also enjoyed some of the good restaurants we have here! Apologies for not being able to reply in Afrikaans. We hope to see you again soon.
Kind regards,
Sarah

Beach Forest Lodge
Anna-marié K - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marié K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi kamer en tuin met swembad.

Eienaar baie vriendelik. Huis en tuin netjies met mooi groot swembad en braai-area. Woongebied stil en rustig. Net een straat van strand af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Forest Lodge se terugvoer

Hi Anna-Marie,
Many thanks for taking the time to review Beach Forest Lodge. Thank you for your lovely comments, and I am so pleased that you had a restful time with us. Please come back soon!
Regards,
Sarah

Beach Forest Lodge
Johan D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

In the forest @ home.

Beach Forest Lodge is voorwaar 'n juweel as jy lekker privaat wil ontspan met al die ander geriewe rondom jou. Sarah is voorwaar 'n gasvrou duisend en laat jou nog meer tuis voel. Dit is lekker naby alles en lekker omgewing as jy wil bietjie stap verkenning doen. Kan dit hoog aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Forest Lodge se terugvoer

Thank you Johan and Grieta,
We also enjoyed having you both here - both so friendly and interesting. I'm glad you made Beach Forest Lodge a stop over in your travels and we really hope to see you again soon.
Warm regards,
Sarah

Beach Forest Lodge
Jodi A - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jodi A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful lodge and lovely hosts.

We really enjoyed our stay in this very scenic spot. The facilities are well maintained and we loved swimming in the beautiful deck area. We enjoyed exploring the beaches nearby and walks along the promenade. Thank you for your hospitality. I would highly recommend the Milkwood suite!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Forest Lodge se terugvoer

Dear Jodi, thank you so much for your review! We are so happy that you enjoyed your stay with us at Beach Forest Lodge and we do hope to see you again in the future. Ballito is a lovely holiday spot with so much to offer and we are glad you enjoyed it.
Regards, Sarah

Beach Forest Lodge
Corné C - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Dit is 'n baie mooi plek en baie romanties. Sal enige tyd weer gebruik maak van Beach Forest Lodge in die naby toekoms. Dis asemrowend. Ideaal vir 'n honeymoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Forest Lodge se terugvoer

Thank you Corne for your review of Beach Forest Lodge! We really look forward to seeing you again in the future!
Regards
Sarah

Beach Forest Lodge
Denise N - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent!

Owner, friendly and helpful! Enjoyed our stay extremely! Only wish that the weather was better!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend!

Die eienaar is vriendelik en behulpsaam! Ons het dit vreeslik geniet! Wens net die weer was beter!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Forest Lodge se terugvoer

Hi Denise
I am so pleased that you had a good stay - yes, weather was unfortunate for you! You had better come back then!

Beach Forest Lodge
Angie N - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik!

Lekker gebly. Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons verblyf gerieflik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Forest Lodge se terugvoer

Thank you Angie for your review of Beach Forest Lodge! We hope to see you again soon!

Beach Forest Lodge
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marionweg 13b, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkliMlfCYUxgvSsXUX7tZ1SzByECs1x80OmnzPBQIMX04dY3YHN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 13b Marion Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.537229917118 31.218532151516
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem