LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+21
Selfsorg in Strand

Beach Front Apartment



4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Beach Road, Strand, Cape Town, 7140, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Beach Front Apartment is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in die Strand, 'n prentjiemooi kusdorp aan die voet van die Hottentots-Hollandberge tussen Macassar en Gordonsbaai in die Wes-Kaap.

Die woonstel het 3 slaapkamers en bied slaapplek vir 5 gaste. Daar is 1 dubbelbed en 3 enkelbeddens. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en mikrogolfoond. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en gerieflike sitplek. Vinnige en betroubare WiFi is ook beskikbaar.

Die woonstel is binne stapafstand vanaf 'n verskeidenheid uitstekende restaurante en 'n knus plaaslike koffiewinkel waar jy heerlike ontbyt, middag- of aandete met 'n beeldskone uitsig oor die see kan geniet. 'n Topklas winkelsentrum is slegs sowat 5 na 10 minute se motorrit ver en vir gholfspelers is die Strand Gholfklub slegs 5 minute van ons af, met die opsie van ander wêreldbekende gholfklubs in die nabygeleë Somerset-Wes.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet


Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Ina M
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Was so lekker, baie skoon, goed toegerus, perfekte ligging. Sien ons beslis weer. Was een van die lekkerste woonstelle waar ons ooit gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liebenberg E
Lang verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Des 2020

Sentraal geleë, baie netjies en skoon, gerieflik. Baie skoon, ruim, wel geleë.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Heidi V
Lang verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2020

Mooi uitsig, veiligheid tops. Reg by die strand, ons het baie veilig gevoel met al die sekuriteitshekke en bykomstighede.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Phumla B
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Des 2019

Goeie plek om te rus, skoon en gariewe naby, vriendelike eienaar. Ons het lekker gebly en alles was op standaard.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Burger Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 68

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink Beach Front Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 22:00
Uitklok Voor 10:00

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R530 per bespreking
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Toeganklikheid

Slaapkamer sonder trappe

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Beach Road, Strand, Cape Town, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmMWE3MDkwLTJmNTctNGMxZi05YzMyLTYwOGJhOTdiNmQ1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.11235867509 18.822337067007
Soek in 'n groter streek