Beach Garden
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bergstraat 18, Swakopmund, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R690 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Beach Garden bied ruim en veilige verblyf in Swakopmund in die Erongo-streek van Namibië. Die verblyf is naby Noordstrand sowel as plaaslike winkels. Gaste kan kies tussen 2 verblyfopsies.
Die Standaard-koninggroottekamer en die Groot Koninggroottekamer bied elk slaapplek aan 2 gaste. Die kamers het koningingrootte-beddens en en suite-badkamers met wasbakke, toilette en storte. Beddegoed en handdoeke word in elke kamer voorsien. WiFi is beskikbaar.
Gaste in elke kamer-opsie het toegang tot 'n goed toegeruste, gemeenskaplike kombuis, die stoepkroeg met 'n binnebraai en die gemeenskaplike leefarea waar gaste lekker kan kuier en ontspan. Die gastehuis het ook 'n braai-area by die vuurput en 'n pragtige, oop tuin.
Gaste het 'n privaat ingang en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die gastehuis is naby plaaslike winkels en restaurante en die Walvisbaai Internasionale Lughawe is net 48 km ver.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Jacobus Vercuiel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Bergstraat 18, Swakopmund, 0000, Erongo
- Gaste dink Beach Garden het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Vineta Swakopmund Erongo Namibië
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bergstraat 18, Swakopmund, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom