LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+29
Selfsorg in Britanniabaai

Beach Haven Cottage   Prime picks icon.

Prime picks icon.

8 gaste

3 slaapkamers

5 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 21 Linaria Street, Britannia Bay, 7382, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Beach Haven Cottage is op die strand in Britanniabaai geleë en bied gerieflike, troeteldiervriendelike selfsorgverblyf aan 4 volwassenes en 4 kinders.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n asemrowende see-uitsig. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens vir 4 kinders. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas, gasoond, stoof, skottelgoedwasser, mikrogolfoond en 'n toonbank toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n sitarea met 'n kaggel en 'n TV met die volle DStv-pakket. Rugsteunkragtoevoer verseker ononderbroke TV- en WiFi-toegang. Die leefarea spog ook met 'n asemrowende strand- en see-uitsig en dit lei na buite waar daar braaigeriewe is.

Britanniabaai se kuslyn is selde besig en is met seeskulpe versier. Daar is 2 kajakke wat gaste kan gebruik om die pragtige kuslyn te verken.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

2 x Kinderstapelbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Johan W
Gesin met tieners
5.0
Perfekte wegbreek. Lekker gebly en die beste uitsig.
Jul 2026
Leon M
Saam met lewensmaat
5.0
Number one go-to place in Britannia Bay. We always enjoy our stay at this lovely beach cottage! Waking up every day to stunning sea vie...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Craig L
Gesin met tieners
5.0
Memories imprinted. Awesome town. Awesome accommodation. Will be booking again soon.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Helene H
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, maar teleurgesteld dat die heining die uitsig bederf. Ons was al paar keer vantevore hierso gewees. Ongelukkig het die heining voor die huis ...
Sien meer
Des 2025
Cindy H
Saam met lewensmaat
5.0
Stukkie hemel in Brittania Bay. Uitstekende verblyf. Sal dit hoogs aanbeveel vir enige persoon. Dit is 'n stukkie hemel. Alles is presies soos dit gea...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maria Magdalena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 21 Linaria Street, Britannia Bay, 7382, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach Haven Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R2 950
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 950
per nag, vir 4 mense
Bespreek

21 Linaria Street, Britannia Bay, 7382, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2bb2c22ee876b36c8e3ffb86e8a6c2f0d8d0385447ce82415719f55fe4064e4cdd89f8988a85c201426973fbc00579399b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag, vir 4 mense 65 5 1 5 21 Linaria Street Britannia Bay 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.71928 17.93631
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang