+44
Selfsorg in Groot-Brakrivier

Pienaars Guesthouse

8 gaste

3 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 3 Lynx Road, Southern Cross, Greatbrak River, 6506, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Pienaars Guesthouse is 'n selfsorg-vakansiewoonstel op die eienaar se perseel in Suiderkruis Groot-Brakrivier, 'n kusdorpie naby Hartenbos, Mosselbaai en George. Die huis is stap afstand van die strand en het 'n pragtige see-uitsig van die dek af.

Die woonstel is op die grondverdieping van die eienaar se huis en bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers met 2 badkamers.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed vir 2 kinders. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste deel 2 badkamers met 'n stort en 'n bad.

Die kombuis en leefarea is oopplan. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolf toegerus. Die leefarea het 'n sitarea, TV, toonbank met stoele en direkte toegang tot die dek. Geriewe op die perseel sluit ook 'n omsetter, WiFi en DStv in. Die onderdakdek het 'n etenstafel, sit area en 'n mooi uitsig oor die see. Braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar.

Gaste kan visvang, voëlkyk, bootvaar, treinritte, Zipline, duik, snorkel, swem, voetslaan, gholfspeel en valskermsweef in die omgewing en in die winter maande Walvisse van die dek af aanskou.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marieke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 3 Lynx Road, Southern Cross, Greatbrak River, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pienaars Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

3 Lynx Road, Southern Cross, Greatbrak River, 6506, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f499b1435caf9d32cce42ad0432e540a7b54afad6c276785a111e7ebc16b5b5c5d30af0aa68de949638049bf07e76f0ea41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 3 Lynx Road Southern Cross 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.058978444214 22.224865804894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang