Beach Lodge Apartment
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan 55, Eenheid 7 Beach Lodge, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Beach Lodge Apartment is in 'n veilige kompleks in Margate. Dit bied knus en gerieflike selfsorgverblyf en is ideaal vir klein gesinne, sakereisigers of vakansiegangers op soek na vakansie- of oornagverblyf.
Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, enkelbed en enkelmatras. Daar is slaapplek vir 4 gaste. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne sal in die kaste wees vir gaste se gebruik.
Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder saambring.
Daar is 'n gemeenskaplike swembad in die kompleks wat gaste kan gebruik.
Slaapplek
’n Bespreking by Beach Lodge Apartment sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.6/5
Ellouis Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Marinerylaan 55, Eenheid 7 Beach Lodge, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Margate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan 55, Eenheid 7 Beach Lodge, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom