Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Melody and Music

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ruth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Beach Melody and Music
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marié V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié V

Beautiful view, peaceful.

Excellent accommodation, will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Melody and Music se terugvoer

Thank You. We look forward to hosting you again.

Beach Melody and Music
Neville O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike en luukse verblyf naby die see.

Pragtige see-uitsig vanaf die eenheid. Die eienaar, Ruth, het ons met ons aankoms ontmoet en ons dadelik laat tuis voel. Die eenheid was voldoende uitgerus met alles wat vir 'n aangename verblyf benodig sou wees. Die bed was van hoë gehalte en het ons 'n fantastiese en gemaklike nagrus gegee. Ons sal definitief die plek aanbeveel en self weer hier wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sj D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sj D
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a wonderful stay.

Thank you very much, Ruth and Geoff. We had a very pleasant stay at Beach Melody. This is a very neat and comfortable cottage with everything and more we could've asked for. The amazing view was an added bonus! Walking distance from the beach. Ruth and Geoff are very friendly hosts with a genuine interest in their guests. Will definitely book again next year!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Melody and Music se terugvoer

Thank you for the great review and look forward to hosting you again in the near future

Beach Melody and Music
Ninette L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ninette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sou graag langer wou bly.

Pragtige, netjiese verblyf met alles wat jy nodig het. So naby die see jy sien dit nie net nie, maar hoor ook. Hoogtepunt was Zara, mooiste hond wat kort kort kom groet het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte A
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful place to stay.

Will go back again if I ever need accommodation in Umdloti again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Melody and Music se terugvoer

Thank for taking the time to review us.

Beach Melody and Music
Madel D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was so rustig en ontspanne, sal beslis weer daar gaan bly.

Die mooiste woonstel, ek kan dit beslis vir enige gesin of familie aanbeveel, ruim en alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Melody and Music se terugvoer

Thank you for your review. I really appreciate and hope to see you back in Umdloti.

Beach Melody and Music
Hermann P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermann P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige eenheid, alles wat nodig is is daar. Baie veilig en mooi uitsig. Sal beslis weer gaan.

Die eenheid was baie mooi en pragtig binne. Dis 'n heerlike plek. Persoonlik sou ek net nader aan die strand wou wees, alhoewel dit baie gemaklike loopafstand is en naby 'n baie lekker stil strandjie is. As jy nie in die gedruis wil wees nie, en 'n lekker stil omgewing en strand soek is dit ideaal. Ek sal dit vir seker vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edda Z - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edda Z
Enkelreisiger

I had a very pleasant stay at Beach Melody, and plan to stay there again in future.

I loved the setting, the neatness, and the stylish decorations and details. I needed a break-away, with privacy and quiet. House Melody was the ideal spot and fulfilled this need in every aspect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Melody and Music se terugvoer

Thank you. I enjoyed hosting you.
Regards
Ruth

Beach Melody and Music
Caroline N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxed stay with beautiful views. Comfortable, well-appointed accommodation.

Really enjoyed the stay. Hostess was friendly and helpful but unobtrusive. Accommodation was exceptional with comfortable bed, huge shower, well equipped kitchen and safe off-road parking. Close to all amenities with lovely beach and great restaurants on the doorstep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Melody and Music se terugvoer

Thank you Caroline for the great review. Much appreciated.

Beach Melody and Music
Alison N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison N
Gesin met klein kinders

Very comfortable.

We had a wonderful stay, Ruth and Geoff were very helpful and kind. The unit was beautifully decorated and had lots of little extras that made travelling with little ones much easier. We had a wonderful time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Melody and Music se terugvoer

Thank you for taking the time to review us. I so appreciate it.
Regards
Ruth

Beach Melody and Music
Selene S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selene S
Saam met vriende

Wonderful little weekend away

We could only spare a weekend to stay at Ruth’s but it turned out to be a perfect holiday break. The cottage is spotlessly clean & smells lovely. We did quite a bit of cooking, so were really glad to have a fully-resourced kitchen. Being on either side of the common areas, the bedrooms feel private and separate from each other. We felt spoiled with free reign of a huge, beautifully maintained garden, complete with comfy patio sets and a Weber. The puppies tend to wander over during meal times but are wonderfully behaved. A quick walk down the road gets you to a much quieter part of Umdloti beach away from the crowds & traffic. We can’t wait to return!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boonste rakke.

Baie verwelkomend, baie mooi kamers, ruim en skoon, als is mooi georganiseerd en in plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Melody and Music se terugvoer

Thank you for the great review.

Beach Melody and Music
Taillefert N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taillefert N
Gesin met tieners

Ons het heerlik gebly en elke minuut van ons week se kuiertjie sommer baie geniet!

Die dekor is baie smaakvol gedoen en Ruth, die gasvrou, skilder pragtig. In elke vertrek hang daar 'n kunswerk of twee wat die see en die strand van buite af binne nooi. Te pragtig en baie, baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Melody and Music se terugvoer

Thank you for the great review, it is much appreciated.

Beach Melody and Music
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newselstraat 2, Umdloti Beach, 4360, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoHnVcKxYnFLKIW1jwsST3QKB9ySCZWUBACk13ONMJC6S75iJLV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 2 Newsel Road Umdloti Beach 4360 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.676204956051 31.114196588955
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem