Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Music

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Christiaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir Beach Music
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Ane B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ane B

Heerlike see-huis verblyf vir 'n groot familie groep in Sandbaai!

Ons was twee gesinne wat saam vakansie gehou het in die huis. Daar was heerlike spasie vir buite braai, speel op die gras, en 'n groot gemaklike TV kamer op die boonste vlak. Hoewel ons baie mense was, het die huis glad nie beknop gevoel nie. Die ligging is wonderlik naby die strand en ons het gestap na waar ons wou wees in Sandbaai. Die nuwe inkopiesentrum maak dit maklik - ons het nie nodig gehad om ver te ry vir inkopies nie. Die enigste bietjie vreemde ding was die toilet en stort in die hoofslaapkamer sonder afskortings (op die boonste vloer) wat nie op die fotos sigbaar is nie. Dit was gerieflik maar kan dalk sommige mense pla.

Caralee C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caralee C

Amazing and very relaxing!

Wonderful long weekend away! Beach Music has all you need! Close to the beach and Hermanus. It is a home away from home and secure area for the dogs. Neat and tidy. Will definitely go back! Loved it! Perfect spot for summer and winter!

Jeanette M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette M

Beach Music was equipped with everything that one would need for a holiday.

Great location and freindly and helpful host.

Lienke P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lienke P

Wonderlike plek vir 'n seevakansie met vriende.

Die eienaars is vriendelik en akkommoderend, alle reëlings is vooruit beplan en het glad verloop. Baie lekker plek vir braai met vriende of net 'n rustige seevakansie. Verlief op al die groen en veral die lekker braai area.

Johan B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan B

Baie naby aan alles, lekker ruim huis met baie potensiaal.

Daar was geen asdrom buite die huis, geen wasgoedlyn, die matras in die booste vertrek is substandard. By die braai is geen graaf om kole te beweeg. Die slotte op die deure wou nie werk. Nadat ek Q20 self gekoop het en gespray het het dit gewerk. Die boonste kamer deur wou nie oopbly, moes 'n bord voor die deur sit om dit oop te hou. Die huis was uitgeverf en van die vensters kon nie oopmaak. Die skoonmaker was baie gaaf, en het elke dag baie behulpsaam gewees.

Heinrich D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich D

Wonderlike wegbreek.

Christiaan en Eva was baie vriendelik en het ons op elke versoek tegemoetgekom. Kan die sentraal geleë huis in die lieflike Sandbaai aanbeveel vir 'n baie lekker vakansie.

Carol G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol G

Pet-friendly accommodation near the beach.

Perfect pet-friendly accommodation within walking distance to the beach. It sleeps 10 people comfortably and has everything you need for a home away from home stay. We only booked 1 night, but would definitely like to come back to stay for longer.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Troeteldiervriendelike verblyf naby die strand.

Perfekte troeteldiervriendelike akkommodasie binne loopafstand van die strand. Dit het slaapplek vir 10 mense en het alles wat u benodig vir 'n huisverblyf. Ons het slegs 1 nag bespreek, maar wil beslis weer terugkom om langer te bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Beach Music se terugvoer

Dear Carol,
Thank you for your positive feedback. We hope you enjoyed a special & memorable time with your family.
We are delighted to hear that you enjoyed your stay at Beach Music.
We look forward to welcoming you back.
Kind regards,
Chris & Eva

Beach Music
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 18, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAh8cka8z7ZZtnm33M3uyfHrcNk7g0d8TDxIFC0Bcx5r6jEJsfKT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 18 Main Road Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.426328024306 19.195579982803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang