Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Music

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frant-rylaan 1210, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Beach Music is 'n bekoorlike selfsorghuis in Ramsgate. Dit is sentraal geleë naby strande en restaurante en is die ideale bestemming vir 'n rustige kuswegbreek.

Hierdie vierslaapkamerhuis bied lieflike uitsigte oor die see en het slaapplek vir 8 gaste. Twee slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamers het onderskeidelik 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Daar is 2 badkamers, een met 'n bad en stort en die ander een met 'n stort.

Die kombuis is met 'n diepvrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroeër en 2 yskas-vrieskaste toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel vir 8 gaste, 'n sitkamerstel en 'n TV met DStv. Daar is 'n swembad op die perseel en 'n onderdakstoep.

Ramsgate het 2 strande. Die een is 'n Blouvlagstrand met 'n strandmeer, roeibote en die bekende Lagoon Restaurant and Waffle House wat sowat 2 minute se ry vanaf die huis is. Die ander strand is 100 m vanaf die huis en is geskik vir swem en om bote te water te laat. Daar is ook lewensredders.

Slaapplek

’n Bespreking by Beach Music sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Beach Music
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sharlee Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 7

Ligging

  • Frant-rylaan 1210, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Beach Music het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frant-rylaan 1210, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e4d8f611d2197560cae9138439a79c533bc6c0714422d179749f40a5240a426d79af74a6e94a008b82d31c9fadd5238a36f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 1210 Frant Drive Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.898348975453 30.344735653385
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem