8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1210 Frant Drive, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Beach Music is 'n bekoorlike selfsorghuis in Ramsgate. Met sy sentrale ligging naby strande en nabygeleë restaurante, is dit die ideale bestemming vir diegene wat op soek is na 'n rustige kustoevlugsoord.
Dié 4-slaapkamerhuis bied lieflike uitsigte oor die see en bied slaapplek aan 8 gaste. Twee van die kamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die oorblywende kamers onderskeidelik 2 enkelbeddens en 'n stapelbed bevat. Die kamers deel 2 badkamers, een met 'n bad en stort, en die tweede met 'n stort.
Die kombuis is toegerus met 'n kisvrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër en 2 yskas-vrieskaste. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met DStv. Op warm dae kan gaste gebruik maak van die swembad op die perseel of op die onderdakstoep ontspan.
Ramsgate bied twee strande: een, 'n Blouvlagstrand met 'n strandmeer, roeibote, en die bekende Blue Lagoon Restaurant en Waffle House wat 2 minute se ry weg is. Die ander strand is 100 m se stap van die huis af en is 'n veelsydige plek vir swem en boot lanseer. Dit het ook lewensredders.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Sharlee Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 1210 Frant Drive, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Beach Music het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1210 Frant Drive, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang