Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Retreat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Beach-weg 97, Eenheid 204, 97 On Strand, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Beach Retreat is 'n selfsorgwoonstel in die Strand in Kaapstad en is ideaal vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek. Hierdie moderne woonstel aan die voet van die Helderberg bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n asemrowende uitsig oor Valsbaai.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Daar is 'n dubbelbed in die tweede slaapkamer en die aparte badkamer het 'n stort. Die leefarea beskik oor 'n eetarea, sitarea en 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolfoond toegerus is.

Die 2 km-promenade word deur drawwers en ouers met stootwaentjies besoek. Gewilde besienswaardighede sluit in 'n Water World met 'n waterwurm en 'n minigholfbaan, die Strand-gholfbaan, 'n verhitte, binnenshuise Olimpiese-grootte-swembad en 'n verskeidenheid restaurante wat almal naby geleë is.

Slaapplek

’n Bespreking by Beach Retreat sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Beach-weg 97, Eenheid 204, 97 On Strand, Strand, 7139, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Beach-weg 97, Eenheid 204, 97 On Strand, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7eaab2f576519748d492041936cfc85d9982e3f1825993d8dc3d3d8db7784fbc5c13e5fe9867d620a5164c4d463caf42ee0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 97 Beach Road Unit 204, 97 On Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 09:00-19:00 12:00 -34.116999395557 18.825799766865
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem